Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DaCaPo Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobstraat 51, Boshof, 8340, Vrystaat
  • Vanaf R880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hierdie unieke gastehuis is in Boshof, 'n dorpie op die R64 tussen Kimberley en Bloemfontein, se hoofstraat geleë. DaCapo Guesthouse is stapafstand van al die plaaslike winkels af.

Die gastehuis het 5 elegante slaapkamers met en suite-badkamers, dubbelbeddens, koninggrootte-beds of 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV.

Die gastehuis het 'n lapa en 'n klein swembad. Verder is daar veilige parkeerplek en 'n daaglikse skoonmaakdiens.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Elnarda M
Saam met lewensmaat
5.0
It was really a lovely stay. Relaxed and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2023
Riona P
5.0
Uitstekend! Gingo is 'n fantastiese gasvrou, baie behulpsaam en het my rukkie by die gastehuis baie tuis laat voel. Die kamer was ruim, baie netjies, ...
Sien meer
Mei 2023
Johan N
Saam met lewensmaat
4.8
Te min tyd daar spandeer om 'n opinie te lig. Te min tyd by die gastehuis spandeer. Net daar geslaap en weer vroeg vertrek.
Feb 2024
Nemesia G
Saam met lewensmaat
4.8
Alles was 100%, lekker gebly. Baie lekker oorgeslaap.
Okt 2023
Ian C
Saam met lewensmaat
4.6
Die plek was baie netjies en die internet fantasties. Die gasvrou is uitstekend. Sal DaCaPo Guesthouse enige tyd aanbeveel.
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gingo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Jacobstraat 51, Boshof, 8340, Vrystaat
  • Gaste dink DaCaPo Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Boshof Vrystaat
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobstraat 51, Boshof, 8340, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA337cc4fb47b7a3f74e6d34ce28753e5d2ad5e52949b7c5c1ca365f9654bf471570bde32bc4078b79bc3680a393ae864e2a0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 51 Jacob Street Boshof 8340 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.540063472433 25.239369571209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang