Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Daddys Dream

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Daniel N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Uitstekende verblyf. Beslis die moeite werd. Puik verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Snoesig, nuut, luuks, veilig, aangenaam, pragtig, stil, vriendelik, bederf. 'n Pragtige snoesige plekkie, mens voel bederf, nuut, luukshede, stil in die nag, voel veilig, aangename man en vrou wat mens vriendelik ontmoet en afsien, baie lekker stort, kan hulle hoogs aanbeveel, sal weer daar bly tydens lang reise.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jané V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig. Uitstekende klein plekkie naby aan al die groot dorpe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Warm, welcoming and loved it, thank you! This little place offered far more than we hoped for and the owners went above and beyond what was expected of them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marty B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Perfect place to stay after a long drive! Such a lovely cozy place. Fitted out with everything you could possibly need. Lots of power points and a great shower! Very welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Gerieflik, gemaklik, "no hassle", ontspanne. Ons was super impressed met die plekkie, Daddy's Dream het regtig alles wat 'n mens nodig het vir 'n oornag of selfs 'n paar aande se verblyf. Corrie en haar man is baie gasvry en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bella B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Gerieflik, gemaklik, veilig, gesellig. Wat 'n amazing plekkie. Toegerus met als wat nodig is en nog meer. Nie te noem die vriendelike gasvryheid met ontvangs deur eienaars. Voel dadelik tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie gerieflik en goed uitgerig, mooi skoon en baie vriendelike eienaars. Ons het baie lekker gebly. Het alles in wat benodig is, goed uitgerig en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Dis mooi, veilig, privaat. Fantasties gebly, wil weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magriet L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie bevredigend! Alles is uit die boonste rakke - smaakvol en doeltreffend ingerig. Die beligting is puik en die bed heerlik en snoesig. Uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Corrie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langebergstraat 4, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68feb6ac592615fee2df7f5858c7f9ac62927ebb55a253b4a1762fb125d7847b592b908360336b68065da538ab8b3db1dba1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 4 Langeberg Street Albertinia 6695 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.209110809289 21.582806687732

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang