Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Daffodil Suite

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annamarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Daffodil Suite
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Alida D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida D

Aangenaam.

Pragtige skoon akkommodasie. Sal dit weer gebruik.

Sanette D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette D

Awesome.

Warm, friendly and very welcoming. Nice quiet area, centrally located near shopping centres, and easy access to major routes. The host was also very friendly and went the extra mile to make sure we were comfortable. Thanks again.

Tobie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie V

Baie, baie netjies!

Baie vriendelik deur die gasvrou ontvang! Verblyf baie netjies, alles wat mens nodig het!

Zack S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zack S

Vriendelikke diens. Uiters netjies en ruim. Fantastiese waarde vir geld!

Pragtigge ruim woonstel met alles wat jy nodig het om jou tuis en op jou gemak te laat voel (en nog meer).

Daffodil Suite se terugvoer

Baie dankie Zack vir die verwysing. Mooi loop tot volgende keer. Groete, Annamarie

Daffodil Suite
Gert D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert D

Fantastiese plekkie.

'n Fantastiese plekkie om in oor te bly.

George K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George K

Clean, safe accommodation.

If we could give you ten stars, we would. The accommodation is awesome, everything you could want is available. Neat and tidy and clean, I could go on forever. It is the best accommodation I have ever stayed at.

Daffodil Suite se terugvoer

Thank you, George, I appreciate your review. Until we meet again, Annamarie.

Daffodil Suite
Erika B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika B

Gelieflik en veilig, hoogs aanbeveel.

Veilige, netjiese, gerieflike, ruim genoeg, goed toegeruste eenheid met vriendelike, behulpsame gasvrou, perfek vir oorslaap! Veilige privaat onderdakparkering en privaat 'courtyard'! Elektriese kombers vir ysige wintersnag is 'n bonus. Verskeidenheid vinnige ontbytopsies op hand is voorsien. Sal definitief weer van die eenheid gebruik maak indien die geleentheid hom voordoen. O ja, en voorsiening is gemaak dat beurtkrag ons nie gekniehalter het nie! Dit was puik! Dankie Annamarie!

Daffodil Suite se terugvoer

Baie dankie Erika. Dit was n voorreg. Groete tot volgende keer. Annamarie

Daffodil Suite
Tatyana H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tatyana H

Dit was skoon en netjies mooi. Baie lekker geslaap.

Dit was lekker, alhoewel dit so kort was. Ons het baie veilig en tuis gevoel by ons blyplek en vriendelike diens gehad.

Olga D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga D

Veilig, ruim en gerieflik.

Die woonstel is netjies, skoon en ruim. Goeie linne en baie om van te kies vir ontbyt. Groot genoeg vir 3 mense. Die woonstel is netjies, skoon en ruim. Goeie linne en baie om van te kies vir ontbyt. Dis groot genoeg vir 3 mense, gesellige stoepie buite en veilige toesluitparkering (eie garage).

Lizette R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette R

Baie netjies en uitstekende diens.

Voldoen aan al die dienste wat op die webtuiste adverteer is. Luukse ekstras soos elektriese kombers. Kombuis is klein maar baie goed toegerus. Pynlik netjies.

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albany-weg 35B, New Redruth, Alberton, 1449, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA277a8dd4cc7bbd1fbf9be9919f558a2fb5e93a85069f70ecb8229bded3376dc501e71bc823ad83c141264d1ff864da3d5702?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 35B Albany Road New Redruth 1449 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.270145203047 28.118363839784

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang