Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Daffodil Suite

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Corne P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Was verwelkom. Kamer was baie mooi, het baie lekker gebly. Het baie lekker gebly. Was skoon en netjies. Baie mooi gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida D
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Aangenaam. Pragtige skoon akkommodasie. Sal dit weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanette D
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Awesome. Warm, friendly and very welcoming. Nice quiet area, centrally located near shopping centres, and easy access to major routes. The host was also very friendly and went the extra mile to make sure we were comfortable. Thanks again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tobie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie, baie netjies! Baie vriendelik deur die gasvrou ontvang! Verblyf baie netjies, alles wat mens nodig het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zack S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Vriendelikke diens. Uiters netjies en ruim. Fantastiese waarde vir geld! Pragtigge ruim woonstel met alles wat jy nodig het om jou tuis en op jou gemak te laat voel (en nog meer).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annamarie
Daffodil Suite
Baie dankie Zack vir die verwysing. Mooi loop tot volgende keer. Groete, Annamarie

Gert D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Fantastiese plekkie. 'n Fantastiese plekkie om in oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Clean, safe accommodation. If we could give you ten stars, we would. The accommodation is awesome, everything you could want is available. Neat and tidy and clean, I could go on forever. It is the best accommodation I have ever stayed at.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annamarie
Daffodil Suite
Thank you, George, I appreciate your review. Until we meet again, Annamarie.

Erika B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Gelieflik en veilig, hoogs aanbeveel. Veilige, netjiese, gerieflike, ruim genoeg, goed toegeruste eenheid met vriendelike, behulpsame gasvrou, perfek vir oorslaap! Veilige privaat onderdakparkering en privaat 'courtyard'! Elektriese kombers vir ysige wintersnag is 'n bonus. Verskeidenheid vinnige ontbytopsies op hand is voorsien. Sal definitief weer van die eenheid gebruik maak indien die geleentheid hom voordoen. O ja, en voorsiening is gemaak dat beurtkrag ons nie gekniehalter het nie! Dit was puik! Dankie Annamarie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annamarie
Daffodil Suite
Baie dankie Erika. Dit was n voorreg. Groete tot volgende keer. Annamarie

Tatyana H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Dit was skoon en netjies mooi. Baie lekker geslaap. Dit was lekker, alhoewel dit so kort was. Ons het baie veilig en tuis gevoel by ons blyplek en vriendelike diens gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olga D
Kort verblyf
4.8
Des 2022

Veilig, ruim en gerieflik. Die woonstel is netjies, skoon en ruim. Goeie linne en baie om van te kies vir ontbyt. Groot genoeg vir 3 mense. Die woonstel is netjies, skoon en ruim. Goeie linne en baie om van te kies vir ontbyt. Dis groot genoeg vir 3 mense, gesellige stoepie buite en veilige toesluitparkering (eie garage).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annamarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albany-weg 35B, New Redruth, Alberton, 1449, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA277a8dd4cc7bbd1fbf9be9919f558a2fb5e93a85069f70ecb8229bded3376dc501e71bc823ad83c141264d1ff864da3d5702?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 35B Albany Road New Redruth 1449 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.270145203047 28.118363839784

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang