Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dag-sê Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dagbreek Plaas, Friersdale, Keimoes, 8861, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Dag-sê Cottage is 'n knus selfsorgplaaskothuis wat op 'n plaas tussen Keimoes en Kakamas geleë is. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n rustige wegbreek op 'n werkende vrugteplaas in die hartjie van die Groen Kalahari.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Hierdie kothuis het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskassie, broodrooster, eetgerei en breekware asook 'n koffiemasjien. Dié spasie het ook 'n etenstafel waar gaste hul etes saam kan geniet. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Dié kothuis maak oop op 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en braaigeriewe wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet. Gaste is welkom om hul eie kano saam te bring en die Groot Oranjerivier te verken.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Dagbreek Plaas, Friersdale, Keimoes, 8861, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dagbreek Plaas, Friersdale, Keimoes, 8861, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fa2d26beefdb8a1d29188bc055c653d72ef59d9553746bd4608ac8bfa95739852511ed00152db94cc9811988e798773f5f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3) Farm Dagbreek Friersdale 8861 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.752181693499 20.846243848976

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang