Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DaGama Lake Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Lindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 30 resensies vir DaGama Lake Cottages
Netheid
4.4/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Tracey K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey K

Rustig.

Ek het dit baie geniet.

Estelle H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle H

Wow.

Die blyplek en die estate is asemrowend en so rustig. Ons het dit ongelooflik baie geniet. Dit is lekker naby al die toeristebestemmings. Ek beveel hulle regtig aan vir 'n wegbreek. Lindy was altyd gereed om te help met enige vrae en baie vriendelik.

Henelia J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henelia J

Uitstekende verblyf vir 'n groep.

Die huis is netjies en skoon met aankoms. Goed toegerus (het net 'n rasper gekort - moontlik was hy net êrens) Detail aan kleingoedjies (soos ekstra toilet papier, skottelgoedseep, kerse). Die braai was elkeoggend skoongemaak. Ons het dit baie geniet. Baie goeie kommunikasie met Lindy gehad wat die huis bestuur. Dankie sal die huis vir seker aanbeveel.

Giorgio R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Giorgio R

Excellent.

Really good stay. We all loved it.

Corlien C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corlien C

Puik ligging!

Lekker swemplek in dam.

Danelle Gintner G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle Gintner G

Wonderlik.

Agterdeur se slot werk nie meer nie. Die kombuistoebehore is bietjie skraps.

DaGama Lake Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal onmiddelik aandag gee daaraan.

DaGama Lake Cottages
Lebogang M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebogang M

Comfortable, peaceful and fantastic.

Beautiful location, clean house, perfect for family and friends. Lindy was always available via WhatsApp in the event we needed anything .

Nonhlanhla N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nonhlanhla N

Was awesome.

It's a nice place and indeed a good place to be with family or friends. But I think they need to offer WiFi as well and the other house TV was not working, it was saying the channels were blocked so not sure what was the meaning of that, and they also need to supply hand wash soup at their bathrooms. Nonetheless, everything was fine.

U K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
U K

Ongelooflikste uitsig in 'n pragtige huisie.

Perfekte verblyf in die mooiste omgewing. Ligging is ideaal om die omgewing en wildtuin te verken. Huis is pragtig versier en baie goed toegerus. Kaggel en verwarmer vir die koue aande en mooiste plonspoel met 'n uitsig oor die dam.

Eunice M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eunice M

It was a breathtaking vacation.

We enjoyed the tranquility scenery view and most of all the house was a home away.

Masebole L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Masebole L

We really enjoyed our stay at DaGama lodge

The location and area are attracting and the weather is perfect for holiday. The family loved it and wish to come back again.

Senatia C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Senatia C

Nice place!

Beautiful place! Support from the manager was also awesome.

Melanie R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Melanie R

Plek is verwaarloos en bure was verskriklik luidrugtig.

Plek kort 'n goeie skoonmaak (mure vuil, dek val in mekaar, die aparte kamer se badkamer vol muf en deur van badkamer kan nie toe stoot nie, muur agter bed baie vuil, stort van 2de badkamer stukkend, toilette is almal grillerig om net 'n paar goed te noem. Mede vakansiegangers luidrugtig, skiet vuurwerke en harde musiek was aan die orde van die dag.

DaGama Lake Cottages se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Ek het dit aangestuur na die Bestuurder toe en ek sal opvolg met hom.
Groete
Lizel

DaGama Lake Cottages
Chanell K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chanell K

Dit was heerlik en baie mooi.

Ons het so lekker gebly en dis baie mooi. Die kombuis was net nie ten volle toegerus nie, maar verder was dit heerlik.

Shaun M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun M

Very pleasant and enjoyable with stunning views.

We had a pleasant stay, enjoyed the sun downer cruise. The accommodation is pleasant with very nice views of the lake from the deck.

Khanyisile M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khanyisile M

Please check the roof at Sycamore cottage. The room next to the restrooms was leaking very badly. Except for that, the stay was good.

Hazyview is a very nice place and we have enjoyed it. We are planning to come back with our kids, it was a family trip for adults only.

Didi B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Didi B

Perfekte, gemaklike basis waarvandaan jy al die besienswaardighede in die area kan besoek.

Baie netjiese akkommodasie, gemaklike beddens, wonderlike uitsig! Altyd baie veilig gevoel. Staf almal vreeslik behulpsaam en vriendelik. Nie moeilik om daar uit te kom van Gauteng af nie.

DaGama Lake Cottages se terugvoer

Ek is bly julle het julle besoek geniet.
Groete
Lizel

DaGama Lake Cottages
Kenneth P - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth P

Absoluut pragtige plek. Rustige bosveld atmosfeer met alle geriewe.

Pragtige verblyf, waarde vir geld met alle geriewe en rustige omgewing en pragtige uitsig oor die meer.

DaGama Lake Cottages se terugvoer

Baie dankie Kenneth. Bly julle het julle wegbreek geniet.
Groete
Lizel

DaGama Lake Cottages
Elzaan V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elzaan V

Baie mooi, rustig en privaat.

Huis is skoon en netjies. Skoon swembad met werkende pomp. Braai word daagliks skoongemaak. Vriendelike, hulpvaardige personeel.

Margery Siphiwe M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Margery Siphiwe M

It's a nice place.

It's a nice place to go for a holiday.

DaGama Lake Cottages se terugvoer

Good day Margery
Thank you. Glad you enjoyed your holiday
Regards
lizel

DaGama Lake Cottages
Gerliza V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerliza V

Uitsig was ongelooflik en ons het lekker gerus.

Ons het dit baie geniet, baie dankie. Dit sal net 'n groot bederf wees as daar daagliks ook skoonmaakdienste kan wees.

DaGama Lake Cottages se terugvoer

Dankie Gerlitza. Ek probeer nog 'n plan maak om 'n permanente skoonmaker te hê. Dalk volgende jaar.
Lizel

DaGama Lake Cottages
Willem I - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem I

Aangename, goed toegeruste verblyf.

Eenheid was skoon en netjies. Rustige uitsig met bietjie padgeraas van hoofweg naby. Ligte van motors in nag steur in hoofslaapkamer. Goeie visvangplek en wandelroetes. Maak seker jy neem alles wat jy kan benodig saam, want daar is geen winkel op die perseel nie. Sal dit aanbeveel as goeie waarde vir geld.

DaGama Lake Cottages se terugvoer

Baie dankie Willem.

DaGama Lake Cottages
Zoë P - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zoë P

Voel soos nog!

Ek het my 21ste verjaarsdag gevier saam met familie van Wes-Kaap. Was baie lekker gesellig! Baie dankie!

DaGama Lake Cottages se terugvoer

Baie geluk. Ek is bly jy het julle tydjie daar geniet.

DaGama Lake Cottages
Amer R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amer R

Good experience.

Nice place for family stay. But boat tour service of De Gama Lake need to be improved. Only one boat with defective spark plug. Tour cancelled because there was no spare plug.

DaGama Lake Cottages se terugvoer

I am glad you enjoyed your stay. I am sorry about the Sundowner cruise that was cancelled. Unfortunately that is out of my hands as it is run by a different company.
Regards,
Lizel

DaGama Lake Cottages
Chantal V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chantal V

Tussen die boom en die bas!

Dit was 'n rustige week. Ons was net glad nie beïndruk met die rioolreuk wat buite rondgewaai het nie. Die inventarislys het gewys daar is 'n haardroër en daar was glad nie een nie. Dit foto's op die webwerf is glad nie dieselfde eenheid waarin ons gebly het nie.

DaGama Lake Cottages se terugvoer

Hi Chantal
Julle het aansoek gedoen om in Sycamore Cottage te bly en fotos van Sycamore is presies soos op die webblad. Ek is jammer oor die haardroër, maar daar is veronderstel om een te wees in die kassie in die badkamer. Ek sal gaan ondersoek instel. Dit kan wees dat vorige gaste dit per ongeluk ingepak het.
Groete,
Lizel

DaGama Lake Cottages
Elmien O - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elmien O

Glad nie wat ons verwag het nie.

Op die webwerf het dit geklink asof dit 'n baie rustige omgewing is. Daar was selfs 'n epos wat gewaarsku het dat daar saggies gepraat moet word as daar buite gekuier word. Maar die eenheid is naby die snelweg en die lawaai en ligte van die motors en veral die trokke is vreeslik. Dit was baie onaangenaam en ons het nie eers die volle tyd gebly nie. Ek voel dit behoort gesê te word op die webwerf, dat mens 'n ingeligte keuse kan maak. Ons het 'n stil plekkie langs 'n dam verwag.

DaGama Lake Cottages se terugvoer

Ek is jammer om te hoor dat die verblyf nie was wat julle verwag het nie. As die wind van die pad se kant af waai, kan die verkeer tog pla.
Groete
Lizel

DaGama Lake Cottages
Michelle T - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T

Relaxing

Beautiful view & relaxing atmosphere.

Lebogang S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebogang S

What a nice place!

We really enjoyed being at Sycamore cottages as a family. The kids loved the pool so much and we all had much fun. We wouldn't mind visiting it again.

Elmarie B - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie B

Heerlik gerus in goed toegeruste akkommodasie.

Die ideale plek om 'af te skakel' en te wag dat 'jou siel jou weer vind'! Skoon, netjiese huis en doelgemaak om te ontspan.

Ronnie G - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronnie G

Geniet.

Baie lekker gebly in 'n goed toegeruste plek, veral die kombuis.

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R40, halfpad tussen Hazyview en Witrivier, Lakeview-landgoed, Hazyview, 1207, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmNDI4Nzk5LWM3ZDktNDgwNC05ZTljLTBhNmY2YzcwNDNkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 7) 30 5 1 5 R40 Halfway between Hazyview and White River Lakeview Estate 1207 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -25.158414662267 31.012687683106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang