DaGama Lake Cottages
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: R40, halfpad tussen Hazyview en Witrivier, Lakeview-landgoed, Hazyview, 1207, Mpumalanga
- Vanaf R2 100 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
DaGama Lake Cottages is op die Hazey River Estate, halfpad tussen Witrivier en Hazyview op die R40 geleë. Die kothuise is ideaal geleë om al die pragtige plekke op die Panorama-roete te besoek,
Elke eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Geriewe sluit in; 'n kaggel in die sitkamer, 'n TV met volledige DStv, ingeboude braai en 'n privaat plonspoel op die dek. Die moderne, goed toegeruste kombuise het groot yskaste en diepvriese.
Besienswaardighede in die omgewing sluit in; die Krugerwildtuin en verskeie bekende gholfbane. Om nie 'n vinnige wandeling na die meer te vergeet vir baarshengel nie. Die eenhede is 2 km van die R40 af geleë.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Lindy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- R40, halfpad tussen Hazyview en Witrivier, Lakeview-landgoed, Hazyview, 1207, Mpumalanga
- Gaste dink DaGama Lake Cottages het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kiepersol Hazyview Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: R40, halfpad tussen Hazyview en Witrivier, Lakeview-landgoed, Hazyview, 1207, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang