Dageraad Downstairs
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 23 Sep 2024 tot 31 Okt 2024.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Estrellastraat 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
-
Vanaf
R5 000R4 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Dageraad Downstairs is 'n selfsorgvakansiehuis langs die strand in die pragtige kusdorpie Plettenbergbaai op die Tuinroete. Hierdie huis is ideaal vir 'n gesinsvakansie as gevolg van sy direkte toegang tot die strand.
Dié vakansiehuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak, en die vierde badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie area strek verder na die sitkamer wat met 'n sitkamerstel gemeubileer is. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die skuifdeure maak oop op die omheinde balkon en strek na die stoep wat met buitemeubels en 'n etenstafel met stoele gemeubileer is. Daar is ook braaigeriewe. Gaste het direkte toegang tot die strand.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Estrellastraat 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Estrellastraat 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang