Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dai Heka Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Andre F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig en gemaklik. Dit was 'n aangename ervaring. Sal hulle met graagte aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Cosy, enjoyable. Celeste was an amazing host. The room was spacious and cosy. My partner and I truly enjoyed our weekend. Would definitely want to do another weekend away at Dai Heka Gastehuis.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mattheus M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Aangename verblyf. Lekker skoon en netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-ann M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Celeste was a fantastic host who demonstrated great care throughout our stay. Fantastic host, comfortable room, and charming venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Baie mooi, rustige omgewing! Baie netjies en goed toegeruste kamers. Baie vriendelik ontvang en die mooiste koi visse in die visdam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Audri S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Puik vir sakereisigers! Dai Heka is uiters vriendelik vir sakereisigers. Dit is baie sentraal. Baie goeie WiFi. Die plek is skoon en 'n baie goeie bed was net wat ek wou gehad het. Met my volgende besoek aan Helderberg sal ek weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Dai Heka is huis weg van ons eie huis! Dit was ons 2de keer by Dai Heka en ek waarborg dat ons weer en weer daar sal kuier. Dai Heka het vir ons huis weg van ons eie huis geword. Dankie vir puik diens. Alles is altyd so mooi skoon en netjies. Die fasiliteite is alles wat ons nodig het. Die toesluit parkering vir ons motor was 'n absolute bonus. Hou so aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Audri S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Dai Heka is soos jou huis weg van die huis. Wat 'n onvergeetlike wegbreek. Dai Heka het aan al ons vereistes voldoen en nog meer. Ek en my man sal beslis weer by Dai Heka oorbly. Alles was skoon en netjies en keurig vir ons voorberei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Juweel in die Kaap. Ons het ons verblyf baie geniet. Alles wat 'n gesin nodig het. Die gastehuis is skoon, netjies en baie goeie diens. Ek beveel Dai Heka aan vir enigeen wat soek na styl en rustigheid. Sien julle gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandon W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

I will definitely be booking again at Dai Heka Gastehuis. Had a great time. We had a lovely time. I would recommend any of my friends and family to spend some time at Dai Heka Gastehuis. Everything was so nice and clean, and the host made us feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf R980
R980 R784
per nag (plek vir 2)
Vanaf R980
R980 R784
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hope-straat 21, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA249037ddc3715b930b72d113333e62af2ad86fe8f81df8d3ea7b8d241a03c7bc77855bbc8db74ec337178ff45232e23e0201?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R784 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 21 Hope Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1021191 18.8271827

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang