Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dai Heka Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 9 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Dai Heka Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Andre F - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre F

Rustig en gemaklik.

Dit was 'n aangename ervaring. Sal hulle met graagte aanbeveel.

Carmen J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen J

Cosy, enjoyable.

Celeste was an amazing host. The room was spacious and cosy. My partner and I truly enjoyed our weekend. Would definitely want to do another weekend away at Dai Heka Gastehuis.

Mattheus M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mattheus M

Aangename verblyf.

Lekker skoon en netjiese verblyf.

Lee-ann M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann M

Celeste was a fantastic host who demonstrated great care throughout our stay.

Fantastic host, comfortable room, and charming venue.

Cecilia K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia K

Baie mooi, rustige omgewing!

Baie netjies en goed toegeruste kamers. Baie vriendelik ontvang en die mooiste koi visse in die visdam!

Audri S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audri S

Puik vir sakereisigers!

Dai Heka is uiters vriendelik vir sakereisigers. Dit is baie sentraal. Baie goeie WiFi. Die plek is skoon en 'n baie goeie bed was net wat ek wou gehad het. Met my volgende besoek aan Helderberg sal ek weer daar oorbly.

Arnold H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold H

Dai Heka is huis weg van ons eie huis!

Dit was ons 2de keer by Dai Heka en ek waarborg dat ons weer en weer daar sal kuier. Dai Heka het vir ons huis weg van ons eie huis geword. Dankie vir puik diens. Alles is altyd so mooi skoon en netjies. Die fasiliteite is alles wat ons nodig het. Die toesluit parkering vir ons motor was 'n absolute bonus. Hou so aan!

Audri S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audri S

Dai Heka is soos jou huis weg van die huis.

Wat 'n onvergeetlike wegbreek. Dai Heka het aan al ons vereistes voldoen en nog meer. Ek en my man sal beslis weer by Dai Heka oorbly. Alles was skoon en netjies en keurig vir ons voorberei.

Arnold H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold H

Juweel in die Kaap.

Ons het ons verblyf baie geniet. Alles wat 'n gesin nodig het. Die gastehuis is skoon, netjies en baie goeie diens. Ek beveel Dai Heka aan vir enigeen wat soek na styl en rustigheid. Sien julle gou weer.

Brandon W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon W

I will definitely be booking again at Dai Heka Gastehuis. Had a great time.

We had a lovely time. I would recommend any of my friends and family to spend some time at Dai Heka Gastehuis. Everything was so nice and clean, and the host made us feel at home.

Audri S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audri S

Die lekkerste kuier ooit!

Ek en my gesin het dit vreeslik geniet. Alles was so skoon en netjies. Die geriewe is net soos jy dit wil hê. Die swembad en braailapa was 'n hoogtepunt. Dai Heka is regtig 'n veilige omgewing vir 'n gesinswegbreek.

Arnold H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold H

Pragtig, skoon, stylvolle en veilige verblyf by die see!

Met ons ontvangs het ons reeds geweet ons gaan heerlik bly. Ek en my gesin het lekker gebraai by die lapa. Die kinders het hul verkyk aan die Koi visse. En dan die swembad was 'n hoogtepunt. Dit is lekker naby die see om vinnig af te stap om op die strand te loop. Die stilte by was wonderlik. Dankie ook vir die toesluit parkering vir die motors. Ons sien Dai Heka definitief weer!

Dawid M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid M

Was aangenaam en geskik vir die doel van my reis.

Baie vriendelike kliëntediens. Veilig, skoon, netjies, gemaklike geriewe.

Arnold H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold H

Mis dai heka gastehuis en jy mis uit!

Dai Heka Gastehuis was vir my en my man 'n aangename verrassing. Ons het regtig 'n romantiese tydjie daar beleef. Alles is stylvol ingerig. Super skoon en netjies. Ons het rustig by die kabbelende water van die Koi dam gekuier en die aand saam met vriende in die lapa gebraai. Dai Heka sien ons vir seker weer! Hierdie keer saam met 'n klomp van ons vriende.

Audri S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audri S

Puik instap verblyf vir enige sakereisiger.

Die perfekte plek vir sakereisigers. Ligging en diens is uitstekend. Die toesluitparkering is ʼn absolute bonus. Ek het die stilte geniet en kon heerlik uitrus vir nog ʼn dag se werk. Ek sal nooit weer op ʼn ander plek oorbly as ek besigheid doen in die Strand nie. Begin reeds beplan om die hele gastehuis uit te huur vir my familie.

Arninia M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arninia M

Lekker, lekker, lekker.

Baie lekker gebly, baie veilig en rustig.

Sheraszaan M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheraszaan M

Awesome.

Beautiful guesthouse. Situated in a quiet area close to everything you need, and then there's the friendliest person I have met. Ahh, thank you so much. We will surely be back soon.

Angelique S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique S

Mense was baie vriendelik en daar was alles wat mens benodig.

Baie lekker gebly! Rustige atmosfeer en baie netjies.

Natasha V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Wat 'n aangename verrassing!

Puik, fantasties baie geluk aan die nuwe eienaars. Dai Heka was vir my die perfekte plek vir 'n sakereisiger. Dis naby die see as jy moeg gewerk by die gastehuis kom. Of as jy dalk net vinnig wil swem. Die kamers is ruim en baie skoon. Die diens is fantasties. Kamers is privaat en die skryftafel in die eenheid 'n baie groot bonus. My maatskappy gaan 'n langtermyn reëling met Dai Heka aangaan vir die toekoms. Hulle is baie toegeeflik! As jy 'n sakereisiger is, is Dai Heka die plek vir jou!

Audri S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audri S

Juweel gastehuis in die Strand!

Die Heka is behoorlik ʼn juweel wat ons in die Strand ontdek het. Vir my en my man was dit die mees romantiese gastehuis waar ons ons huweliksherdenking kon vier. Die kamer is baie skoon, die kombuisie goed ingerig en die matras is iets om van te droom. Ons motor was veilig agter toesluiting parkering. Die tuin voel soos ʼn klein paradys. As jy saam met jou man en kinders na ʼn ideale wegbreekplek in die Strand soek, dan is dit hier. Julle sien ons beslis weer.

Frik S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik S

Voortreflik.

Eenheid skoon en netjies. Personeel behulpsaam. Sal verseker weer van verblyf gebruik maak as ek in die Kaap kom.

Francois S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Francois S

Lekker gebly by 'n baie hulpvaardige gasvrou.

Na 'n lang dag was 'n skoon bed die beste ding.

Vanaf R980
R980 R784
per nag (plek vir 2)
Vanaf R980
R980 R784
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hope-straat 21, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA249037ddc3715b930b72d113333e62af2ad86fe8f81df8d3ea7b8d241a03c7bc77855bbc8db74ec337178ff45232e23e0201?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R784 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 21 Hope Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1021191 18.8271827

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang