Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Daisy Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Colette W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Well located to explore the Cederberg area. The cottage was well located for exploring the Cederberg / Clanwilliam area. It was clean, neat and private. Alicia was very helpful in providing info on the area. I would recommend this accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Uitstekende verblyf. Alicia was 'n gasvrou-duisend! Baie hoog aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alicia
Daisy Cottage
Dankie, Sonia! Dit doen my hart so gied om hierdie te lees! Julle is altyd weer welkom!

Daan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Wonderful. Lovely cottage in a quiet street close to town, we had a wonderful stay in Clanwilliam.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alicia
Daisy Cottage
It was a pleasure having you! Thank you for the kind words.

Barrie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2020

Pandemie en beurtkrag se maai! 2020, die jaar van Covid en beurtkrag en die mooiste blomme! In moeilike wêreld en Suid-Afrika se omstandighede het Daisy Cottage daarin geslaag om ons te verwelkom. Die ekstra gloeilampies en verwarmer was 'n puik idee. Die inligting wat ons elke oggend ontvang het i.v.m. die weer en beurtkrag het ons beplanning oneindig vergemaklik. Die cottage is knus, skoon en gerieflik. Ideale ligging en Alicia is vriendelik en hulpvaardig. Dit was perfek!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Alicia
Daisy Cottage
Baie dankie! Ons waardeer die gawe woorde! Bly julle het lekker gekuier!

Ian V
1 nag
5.0
Nov 2019

Baie vriendelik ontvang. Gemaklike akkommodasie. Goeie parkering af van straat af. Lekker groot werf wat toe is, so indien u met kinders wil oorslaap, kan hulle binne gehou word. Lekker buite-braaiplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alicia
Daisy Cottage
Baie dankie vir die gawe woorde, Ian! Jy is altyd welkom by Daisy Cottage. Vriendelike groete, Alicia

Derrick C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Rustig en ontspanne. Ons het rustig ontspan en die berge geniet, het ook Lambertsbaai besoek en by Isabellas in die hawe geëet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alicia
Daisy Cottage
Baie dankie, julle! Ek is bly julle het lekker ontspan! Kom gerus weer en bring die hondekind saam, want ons is troeteldiervriendelik. Alles van die beste, Alicia

Ria O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2019

Aangename verblyf. Ons het lekker gebly in Daisy Cottage. Lucia was baie behulpsaam om vir ons inligting te gee oor eetplekke en plekke om te sien ens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Alicia
Daisy Cottage
Goeie dag Ria, Baie dankie! Ek is baie bly julle het lekker gebly! Groete, Alicia

Anton S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2019

Pragtige plek, sentraal, vriendelike en flink diens, waarde vir geld. Ons het bietjie vroeg aangekom, maar Alicia was dadelik behulpsaam en en ons kon ons kos in die yskas sit terwyl hulle nog besig was om skoon te maak. Sy het ook vir ons idees gegee oor wat daar te sien en te doen is in Clanwilliam en omgewing en dit ook later opgevolg met 'n paar boodskappe vir meer inligting. Ons het lekker gebly en die diens was puik en die verblyf was heerlik. Alles wat nodig is was daar, so ook die stilte, rus en vrede wat ons gesoek het. Vir die beurtkrag was daar ook 'n flits en herlaaibare lamp en die tye is ook aan ons voorsien. Dit was 'n goeie ervaring and ons kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Alicia
Daisy Cottage
Goeiedag, Baie dankie vir die gawe woorde! Julle is enige tyd weer welkom, want julle is sulke lekker gaste! Alicia

Sonja L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2018

Wens ons kon langer bly. Pragtige, skoon en gerieflike kothuis in 'n stil area. Eienaar baie vriendelik en het ons laat tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alicia
Daisy Cottage
Liewe Sonja, Dankie vir die gawe woorde. Julle is baie welkom om weer te kom oorbly. Baie bly julle het lekker gebly! Groete, Alicia

Ronell V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Sep 2018

Dit was awesome! Ons het net een nag in Daisy Cottage geslaap op pad terug Kaapstad toe van ons 6 dae blommetoertjie in Namakwaland. Dit is pragtige huisie vol Kaapse atmosfeer en nostalgie, veilige dorpie ons het rond gestap in Clanwilliam, pragtige woongebied met Kaapse styl nuwe huise. My dogters (13, 15) kon ballet en modern alleen oefen in die dramasaaltjie 'n blok verder. Alicia is uiters gasvry, al kon ons nie persoonlik ontmoet nie! Daar was al baie oorsese reisigers volgens die gasteboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Alicia
Daisy Cottage
Beste Ronell Baie dankie. Ons is baie bly julle het lekker gekuier. Ons hoop ons sien julle gou weer in Clanwilliam.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alicia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fosterstraat 13, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhanXiog0L88yRqijmY9xREhEoOSjcMgZtVI6q3IXX8DuTBOMSr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 16 5 1 5 13 Foster Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.177947316854 18.894436386454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang