Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Daisy Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Annelie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Vreugde, vrede en vol gemoed. Fantasties. Ek was in die wolke oor die platespeler en plateversameling. Trip down memory lane.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan K
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Rustige, gerief! Tuiskoms in pragtige dorpie. Dit was 'n baie groot bederf! Baie dankie! Die huis is gerieflik en baie besonders gemeubileer. So lekker rustig en goed toegerus. Heerlike kuier, ons sal graag volgende keer langer wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa D
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

One of my best stays ever. Beautiful interior decorations, French-style garden. Friendly welcome. Comfortable beds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Konrad M
1 nag
5.0
Apr 2024

Karoo gasvryheid. Smaakvolle dekor, skoon, netjies, rustige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Gasvry en pragtige huis. Baie oulike huis! Alles wat jy nodig het en meer! Ons is baie vriendelik ontvang en alhoewel ons hierdie keer net een nag gebly het, sal ons volgende keer beplan om langer te bly. Heerlike groot erf vir honde om bene te rek na 'n lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rèné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 371 Nuweweg Nieu-Bethesda, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd2e489f95b63352f9b7fb8c547a1f520321c0aa3af634bbaac3e48c2dcc2f287d08e2e3ffc2faf95ac9a4c211b24447c82a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 Plot 371 New Road Nieu-Bethesda Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.866474650027 24.552009284656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789