Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Daisy Country Lodge

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Corrie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Kom elke keer weer terug na Daisy Country Lodge. Bly altyd baie lekker by Daisy Country Lodge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madre
Daisy Country Lodge
Goeie middag Baie dankie vir julle kuier by ons. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Hoop om julle weer te sien. Groete en seën

Alwyn B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Vriendelik ontvang, blyplek skoon en netjies, ontbyt baie lekker. Ek kom weer. Soos die vorige keer, weer baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madre
Daisy Country Lodge
Goeie more Baie dankie vir die mooi woorde en terugvoering. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Sien uit na julle volgende kuier. Groete en mooi bly, Madre en span

Corrie P
1 nag
5.0
Jan 2024

Baie lekker gebly en van nou af is dit my nommer 1 plek om te oornag in Springbo. Uitstekende ligging, kamer en ontbyt. Vriendelike gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madre
Daisy Country Lodge
Goeie môre, Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was 'n plesier om u hier te ontvang. Sien weer. Groete, Madre en span

Iren P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Gerieflik, veilig, spesiaal. Gehaltediens. Een van die beste plekke wat ons nog gevind het! Die foto's doen nie die plekkie geregtigheid nie. Beter ondervinding as by die Country Hotel in Springbok. Julle mag maar. Hoop net die restaurant kan in die toekoms weer bene kry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madre
Daisy Country Lodge
Goeie dag. Baie dankie vir die pragtige terugvoering, ons waardeer dit. Dit was 'n plesier om julle hier te ontvang. Hoop om julle weer in die toekoms te sien. Groete en seen, Madre en span.

Rachelle A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Fantastic! We had a lovely stay. The hostess was very friendly and made us feel at home. Our accommodation was spacious, very clean and comfortable. We had a lovely fireplace with plenty of wood provided. Lots of attention to detail. We would stay here again and recommend it to friends. The breakfast was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madre
Daisy Country Lodge
Good day Thank you for the beautiful review, we appreciate it. It was an absolute pleasure to have you here with us. Hopefully we will see you again in the near future. Regards Madre and team

Barend V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Sal graag weer daar tuisgaan in die toekoms. Ons het heerlik gebly. Baie lekker ontbyt en baie vriendelike personeel en bestuur. Ek sou egter nie 'n kamer wat aangrensend aan nog 'n kamer met net 'n deur tussenin verkies het nie. Klank trek deur die toe deur.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Madre
Daisy Country Lodge
Goeie middag Baie dankie vir die kuier by ons asook die terugvoering. Ongelukkig is daardie een van ons kamers wat ons gebruik as 'n familiekamer wanneer ons families ontvang, dan maak ons net die middeldeur oop om dit makliker te maak. Dus, wanneer u weer 'n bespreking maak, kan u ons net herinner dat ons nie weer vir u in daardie kamer moet insit nie. Alles sien en groete Madre en span

Catharina K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Vriendelike diens, pragtige plek. Die gastehuis is pragtig, in die natuur, en die gasvrou is vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madre
Daisy Country Lodge
Goeie dag Baie dankie vir die pragtige terugvoering, ons waardeer dit. Dit was n plesier om julle hier ontvang. Hoop om julle weer in die toekoms te sien. Groete en seen Madre en span

Heinrich S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Uitstekend. Goeie diens. Heerlike ontbyt. Lekker bad en stort. Vriendelike, gasvrye mense. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madre
Daisy Country Lodge
Goeiedag Vertrou dit gaan goed. Baie dankie vir die kuiertjie by ons, was lekker om julle te ontmoet. Sien julle binnekort weer. Seen Madre

Tabu V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Uitstekende gasvrou. Hierdie is 'n lekke, skoon en netjies plek met 'n vriendelike gasvrou. Beste ontbyt. Niks is te veel moeite nie. Gaan bly daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madre
Daisy Country Lodge
Goeie middag Baie dankie vir die mooi woorde, ons waardeer dit. Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te kry. Dit was vir ons 'n voorreg om julle hier te he. Hoop om julle weer volgende jaar te sien. Groete en Seen Madre, Marilyn en span

Hendrina W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Awesome. Ons het 2 dae ontbyt op die stoepie voor ons kamer gekry, a.g.v. dienste wat hul lewer, en dit was nie afskeep ontbyt nie dit het vir my gevoel of ek in 'n 5 ster hotel is. Alles wat hulle bedien in die oggend in die ontbyt lokaal het jy gekry op 'n skinkbord en hul kom dek ook die tafel op die stoepie voor jou kamer. So jy het die rustigheid van die natuur wat jy sien asook hoor. Die personeel was vriendelik en help waar hulle kan. Ek het gevra vir 'n matjie vir die stort omdat my man gestremd is en maklik kan gly op 'n nat vloer, hulle het dieselfde dag vir my een gebring. Ek sal enige een aanbeveel om daar te gaan oornag. Dis net 'n heerlike, rustige, recharge, veilige, kalmeerende plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madre
Daisy Country Lodge
Goeie dag Hendrina Wonderlik om die nuus so vroeg in die oggend te lees. Ek moet vir julle dankie se vir jul ondersteuning en die wonderlike mense wat jul is. Dankie vir hierdie pragtige review. Bly ons kon julle trip lekker maak. Madre en span.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Madre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Afdeling 25 van die plaas, Biesjesfontein, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA777f74420f73ff76f201c46c61a4fb99958d4184692a40319fed3714142b092710b7c5964af1d2a8f186ed9aba28f8b3b99b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 Sect 25 of the farm Biesjesfontein 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.700597377707 17.882351875305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang