Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Daisy Country Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Madre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 53 resensies vir Daisy Country Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Corrie P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie P

Kom elke keer weer terug na Daisy Country Lodge.

Bly altyd baie lekker by Daisy Country Lodge.

Daisy Country Lodge se terugvoer

Goeie middag

Baie dankie vir julle kuier by ons. Dit was 'n plesier om julle hier te hê.

Hoop om julle weer te sien.

Groete en seën

Daisy Country Lodge
Alwyn B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn B

Vriendelik ontvang, blyplek skoon en netjies, ontbyt baie lekker. Ek kom weer.

Soos die vorige keer, weer baie lekker gebly.

Daisy Country Lodge se terugvoer

Goeie more

Baie dankie vir die mooi woorde en terugvoering.

Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Sien uit na julle volgende kuier.

Groete en mooi bly,
Madre en span

Daisy Country Lodge
Corrie P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie P

Baie lekker gebly en van nou af is dit my nommer 1 plek om te oornag in Springbo.

Uitstekende ligging, kamer en ontbyt. Vriendelike gasvryheid.

Daisy Country Lodge se terugvoer

Goeie môre,

Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was 'n plesier om u hier te ontvang. Sien weer.

Groete,

Madre en span

Daisy Country Lodge
Iren P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iren P

Gerieflik, veilig, spesiaal. Gehaltediens.

Een van die beste plekke wat ons nog gevind het! Die foto's doen nie die plekkie geregtigheid nie. Beter ondervinding as by die Country Hotel in Springbok. Julle mag maar. Hoop net die restaurant kan in die toekoms weer bene kry!

Daisy Country Lodge se terugvoer

Goeie dag. Baie dankie vir die pragtige terugvoering, ons waardeer dit. Dit was 'n plesier om julle hier te ontvang. Hoop om julle weer in die toekoms te sien. Groete en seen, Madre en span.

Daisy Country Lodge
Rachelle A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachelle A

Fantastic!

We had a lovely stay. The hostess was very friendly and made us feel at home. Our accommodation was spacious, very clean and comfortable. We had a lovely fireplace with plenty of wood provided. Lots of attention to detail. We would stay here again and recommend it to friends. The breakfast was great.

Daisy Country Lodge se terugvoer

Good day

Thank you for the beautiful review, we appreciate it. It was an absolute pleasure to have you here with us. Hopefully we will see you again in the near future.

Regards
Madre and team

Daisy Country Lodge
Barend V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barend V

Sal graag weer daar tuisgaan in die toekoms.

Ons het heerlik gebly. Baie lekker ontbyt en baie vriendelike personeel en bestuur. Ek sou egter nie 'n kamer wat aangrensend aan nog 'n kamer met net 'n deur tussenin verkies het nie. Klank trek deur die toe deur.

Daisy Country Lodge se terugvoer

Goeie middag

Baie dankie vir die kuier by ons asook die terugvoering.

Ongelukkig is daardie een van ons kamers wat ons gebruik as 'n familiekamer wanneer ons families ontvang, dan maak ons net die middeldeur oop om dit makliker te maak.
Dus, wanneer u weer 'n bespreking maak, kan u ons net herinner dat ons nie weer vir u in daardie kamer moet insit nie.

Alles sien en groete
Madre en span

Daisy Country Lodge
Catharina K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catharina K

Vriendelike diens, pragtige plek.

Die gastehuis is pragtig, in die natuur, en die gasvrou is vriendelik.

Daisy Country Lodge se terugvoer

Goeie dag

Baie dankie vir die pragtige terugvoering, ons waardeer dit. Dit was n plesier om julle hier ontvang. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Groete en seen
Madre en span

Daisy Country Lodge
Heinrich S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich S

Uitstekend.

Goeie diens. Heerlike ontbyt. Lekker bad en stort. Vriendelike, gasvrye mense. Sal beslis aanbeveel.

Daisy Country Lodge se terugvoer

Goeiedag

Vertrou dit gaan goed.

Baie dankie vir die kuiertjie by ons, was lekker om julle te ontmoet.

Sien julle binnekort weer.

Seen
Madre

Daisy Country Lodge
Tabu V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tabu V

Uitstekende gasvrou.

Hierdie is 'n lekke, skoon en netjies plek met 'n vriendelike gasvrou. Beste ontbyt. Niks is te veel moeite nie. Gaan bly daar!

Daisy Country Lodge se terugvoer

Goeie middag

Baie dankie vir die mooi woorde, ons waardeer dit. Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te kry. Dit was vir ons 'n voorreg om julle hier te he. Hoop om julle weer volgende jaar te sien.

Groete en Seen
Madre, Marilyn en span

Daisy Country Lodge
Hendrina W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrina W

Awesome.

Ons het 2 dae ontbyt op die stoepie voor ons kamer gekry, a.g.v. dienste wat hul lewer, en dit was nie afskeep ontbyt nie dit het vir my gevoel of ek in 'n 5 ster hotel is. Alles wat hulle bedien in die oggend in die ontbyt lokaal het jy gekry op 'n skinkbord en hul kom dek ook die tafel op die stoepie voor jou kamer. So jy het die rustigheid van die natuur wat jy sien asook hoor. Die personeel was vriendelik en help waar hulle kan. Ek het gevra vir 'n matjie vir die stort omdat my man gestremd is en maklik kan gly op 'n nat vloer, hulle het dieselfde dag vir my een gebring. Ek sal enige een aanbeveel om daar te gaan oornag. Dis net 'n heerlike, rustige, recharge, veilige, kalmeerende plek.

Daisy Country Lodge se terugvoer

Goeie dag Hendrina
Wonderlik om die nuus so vroeg in die oggend te lees.
Ek moet vir julle dankie se vir jul ondersteuning en die wonderlike mense wat jul is.
Dankie vir hierdie pragtige review.
Bly ons kon julle trip lekker maak.
Madre en span.

Daisy Country Lodge
Thelma B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thelma B

Baie rustig, pragtige poue, wye verskeindenheid by ontbyt.

Ons het tydens loadshedding gearriveer, soos ek met die ontvangsdame gereël het. Daar was geen water of elektrisiteit met ons aankoms nie. Dit was sleg om sonder handewas of bad te gaan slaap na 'n dag op/om die resiesbaan.

Daisy Country Lodge se terugvoer

Baie baie dankie vir u resensie.

Soos ek die oggend aan u genoem het, was daar geen kontak nommers of e-pos aan ons gegee om vir julle die nodige inligting deur te gee nie.
Weereens jammer vir die ongerief.

Glo en vertrou ons sien julle binnekort weer.

Seen
Madre en spar

Daisy Country Lodge
Charlene R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene R

'n Baie aangename ervaring.

Ons het 'n baie aangename ervaring gehad. Het 'n heerlike ontbyt die volgende oggend geniet.

Daisy Country Lodge se terugvoer

Baie baie dankie vir julle kuier by ons.
Geseende 2022 vir julle
Sien julle binnekort weer.
Blessings
Madre en span

Daisy Country Lodge
Elaine H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine H

Tastefully decorated. Comfortable.

Our hostess thought of everything. Room left nothing to be desired. Delicious breakfast.

Daisy Country Lodge se terugvoer

Goeie dag

Was heerlik om julle hier te ontvang.
Baie baie dankie vir die kuier en glo julle het verder mooi blomme gesien en dat julle trip goed verloop het.


Seen
Madre en span

Daisy Country Lodge
Danie J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie J

Baie aangename verblyf!

Gasvrye ontvangs, kamers netjies en goed ingerig. Ontbyt heerlik!

Daisy Country Lodge se terugvoer

Goeiedag
Dit was heerlik om julle hier te ontvang.
Glo en vertrou ons sal julle vinnig weer sien.
Seen en pas julle mooi op.
Madre en span

Daisy Country Lodge
Louise S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Great.

Baie netjies en goed toegerus met alles wat nodig is.

Daisy Country Lodge se terugvoer

Baie dankie Louise vir die kuier by ons. Dit was regtig lekker om julle hier te ontvang.
Seen vir 2021 en dat ons net sal glo en vertrou.
Mooi dag verder.
Madre en span.

Daisy Country Lodge
Collette B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Collette B

Uitstekend.

Baie lekker gebly en ontvang, was uitstekend.

Daisy Country Lodge se terugvoer

Baie baie dankie vir die kuier by ons, al was dit kort.
Hoop en glo ons sien julle weer.
Seen en vrede
Madre

Daisy Country Lodge
Elmarie T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie T

Onverbeterlike ervaring

Ons Blomme-kyk vakansie se hoogtepunt was die blomme in Springbok en Nababeep en ons verblyf by Daisy Country Lodge. Ruim skoon kamers en professionele vriendelike diens. Dit was heerlik om daar te kon oorslaap, volgende keer is dit vir meer as een nag!

Daisy Country Lodge se terugvoer

Weereens baie baie dankie dat julle by ons gekuier het.
Was lekker om julle te ontmoet in ons blomme prag.
Mooi en geseende tyd voor en toe
Blessings
Madre

Daisy Country Lodge
Christo E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo E

Huislike gasvrye mense.

Die verblyf by Daisy was besonders. Die akkommodasie was van hoogstaande kwaliteit en die personeel fantasties. Hulle het heerlike aandetes gereël en lekker ontbyt pakkies ingepak. Wonderlike plek en mense. Hogs aan te bevole.

Daisy Country Lodge se terugvoer

Baie baie dankie vir die pragtige woorde.

Mooi jaar vir julle en glo en vertrou ons sien mekaar weer.


Blessings
Madre

Daisy Country Lodge
Malcolm C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm C

Die ontvangs asook die verblyf en kamer was wonderlik.

Was wonderlik al was dit net een nag.

Daisy Country Lodge se terugvoer

Goeie dag

Baie baie dankie vir die kuier hier by ons, was lekker om julle hier by Daisy te ontvang.

Mooi toekoms vir julle vol seen en liefde.


Blessings
Madre

Daisy Country Lodge
Gert V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert V

Lekker gebly.

Lekker gebly hier. Sal weer kom.

Daisy Country Lodge se terugvoer

Baie, baie dankie vir die kuier by ons.

Hoop en glo ons sien julle weer binnekort.

Mooi daggie
Madre

Daisy Country Lodge
Reinhold D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhold D

Two wonderful days.

We enyoed everything - the room so well equipped and clean, the garden, the dinner.

Liesl B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl B

Pragtige plek net buite Springbok.

Madre was fantasties en was ongelooflik behulpsaam en het ons gehelp met 'n pap band op 'n Sondag. Sy het die dorp warm gebel om reëlings vir ons te maak om die band te herstel. Baie mooi plaas met baie goeie geriewe en baie vriendelike personeel.

Daisy Country Lodge se terugvoer

Hallo Julle,

Baie baie dankie vir die mooi resensie en dankie vir die lekker kuier.
Hoop en glo ons sien julle weer.
Dit was n groot plesier om julle veilig op die pad te laat gaan.

Geseende daggie,
Madre

Daisy Country Lodge
Abrie K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Abrie K

Voldoende.

Het in 'n selfsorg-eenheid (Rommel) gebly. Die geriewe was voldoende. Die yskas is egter te klein vir selfsorg en stel voor dat hierdie eenheid toegerus word met 'n volgrootte yskas. Ons het ook die aand toe ons wou stort, uitgevind dat daar nie warm water was nie. Het dit die volgende oggend gerapporteer en die reaksie was dat hulle daarna sou omsien. Dit het ons egter nie gehelp nie, want ons het nie verder oorgebly nie. Ek dink nie dit behoort aan die gaste oorgelaat te word om hierdie soort van defekte te identifiseer nie - veral nie teen die prys wat vir die eenheid gehef word nie en ook die feit dat Daisy Country Lodge 'n 4-ster Toerisme Raad gradering het.

Daisy Country Lodge se terugvoer

Goeie dag

Eerstens wil ek net sê baie dankie vir julle kuier by ons.
Ek is baie jammer vir u ongerief.

Nadat u die oggend vir ons gesê het van die probleem met die warm water, het ons die geyser se probleem dadelik opgelos, dit was toe die termostaat. Waldo Mostert is op bystand by ons en kon dit moontlik al die aand kom regmaak het indien meneer die aand vir ons sou kon laat weet het.

Ons het ook met Ster Gradering gepraat en hulle het bevestig dat ons yskas voldoen aan die kriteria van 'n selfsorg-eenheid van 'n 4-ster Gastehuis, want by 4-Ster Gastehuise slaap gaste meestal net 1 aand en benodig nie 'n grooter yskas nie. Ons het by Ster Gradering met Debbie Goveia gepraat.

Daisy Country Lodge
Elmarie M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie M

Baie vriendelike personeel.

Goeie diens.

Andre B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Wonderlik, gasvry en die landskap is wonderlik.

Veillig. Daar is onspanningsgeriewe vir groot en klein. Die gasvryheid is wonderlik. Die dienste kan nie beskryf word nie, maar is baie goed. Beveel dit aan vir enigiemand wat wil ontspan.

Elize C - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize C

Ideale oorslaapakkomodasie.

Op pad na Namibia het ons daar oornag en met die terug slag het ons weer daar bespreek, so dit moes lekker wees!

Belinda P - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda P

Rustig met baie vriendelike personeel.

Dit was 'n aangename blyplek en ek sal dit definitief aanbeveel. Ongelukkig was die Jacuzzi nie in 'n werkende toestand nie, maar die personeel het aan ons verduidelik wat die probleem is.

Peter H - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Peter H

Convenient, touches of comfort, pleasant surroundings.

At the edge of town, yet a peaceful location. Large rooms and comfortable beds, proliferation of pillows and cushions, good food.

Bianca N - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca N

Ek was op die deurreis van Namibia na Suid-Afrika en het slegs een nag oorgeslaap.

Dis 'n baie rustige plek om te oornag. Baie skoon, die kamers is groot en mooi skoon. Definitief 'n goeie opsie.

Erina S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erina S

Fantastiese kamers en badkamers.

Ons het heerlik daar gebly. Kamers was uitmuntend toegerus, yskassie vol voorraad, Ontbyt was heerlik. Die lieflike bad was 'n hoogtepunt.

Daisy Country Lodge se terugvoer

Hallo

Baie dankie vir die mooi boodskap.
U maak my dag.

Geseende daggie
Madre

Daisy Country Lodge
Kobie M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Kobie M

Baie mooi, maar teleurgesteld met waarde vir geld.

Die akkommodasie was goed en die kamer was baie mooi. Hulle het agter adverteer dat aandetes gebied word. Ek het spesifiek daar bespreek vir hierdie rede aangesien dit 'n Sondagaand was. Daar was ongelukkig die aand geen aandete beskikbaar nie. Ons moes terug ry Springbok toe, waar alles toe was. Moes toe maar Kentucky kry. Die ysbakkies was vol, maar te laat ingesit en daar was geen ys nie. Ons wou WiFi-toegang koop, maar hulle het nie meer kaartjies gehad nie. Blykbaar 'n probleem met die verskaffer.

Riaan V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Madre was BAIE vriendelik en die plek het fantasties gelyk!

Van die 8 plekke waar ons oornag het, was hulle by verre een van die beste. BAIE vriendelik, mooi, netjies, gasvry, eenheid was 5-ster nie 4-ster, kos was uitstekend!

Ilona V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona V

Baie luuks en gerieflik!

Alles was net soos dit op die webblad belowe is! Die kamers was baie mooi, lekker warm (selfs die badkamer het 'n verwarmer gehad) en die beddens groot. Ons het lekker in die aand in die restaurant op die perseel gekuier en geëet, al moes ons een slag lank wag vir die kos (die sjef het 'n klein krisis in die kombuis gehad). Dit was veilig vir ons hondjie en ons het lekker gespeel op die groot grasperke. Daar was genoeg warm water, en die water was heerlik warm. Een van die eenhede het 'n trap van die leefarea na die slaaparea gehad, en dit is nie veilig vir ouer mense nie, veral nie in die nag nie. Ek dink die bestuurder moet dit maar net in gedagte hou wanneer sy die eenhede toeken. Die enigste "klagte" was dat die beddens baie hard was. Dit was 'n algemene klagte van ons groep by die meeste van die gastehuise waar ons in SA gebly het.

Hein P - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein P

Very enjoyable stay

Very friendly staff.

Bertie H - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie H

Dit was puik; sal definitief weer daar bespreek.

Dis die eerste keer wat ek van julle diens gebruik gemaak het; dit was baie profesioneel! Sal verseker weer, dankie.

Flip L - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip L

'n Lekker plaasatmosfeer.

Heerlik, luuks, maar ook basies.

Philip N - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip N

Heerlik.

Sien die sterre hieronder.

David B - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David B

Behalwe dat dit regtig koud was, was dit baie aangenaam!

Sien die sterre hieronder.

Sakkie S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sakkie S

Madre was baie spesiaal>

Lekker etes en heerlike rus.

Gerda V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda V

Luukse plattelandse verblyf.

Vriendelike personeel!

Alwyn R - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn R

Ek sal weer teruggaan en die plek aan my vriende voorstel. Dit spreek vanself!

Alles is baie gemaklik. Ons het in die restaurant geëet die aand, en die kos en diens was uitstekend!

Pieter M - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

Luuks, lekker en gerieflik.

Dis 'n baie mooi plek wat gerieflik en lekker is. Stylvol!

Pieter C - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter C

Ongelooflike gasvryheid ... laat jou tuis voel ... van nou af een van my vakansiebestemmings!

Dis presies waarna ek gesoek het. Ek kon goed uitrus in 'n pragtige omgewing, weg van die daaglikse geraas. Boonop kon ek my hondjie saamneem wat gereeld saam met my reis. Ongelooflike waarde vir my geld in 'n plek waar persoonlike aandag aan gaste gegee word deur baie bekwame en hulpvaardige personeel.

Josef L - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Josef L

Heerlik gebly!

Dit was lekker om nie in die dorp te bly nie.

Petra T - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petra T

Baie rustig en ontspanne!

Die plaasatmosfeer en die vriendelike ontvangs het die lang rit die moeite werd gemaak. Die akkommodasie is netjies en skoon. Dis baie gerieflik om 'n restaurant op die plaas te hÈ?. En die kos was smaaklik en lekker voorberei.

Barnie V - Jun 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barnie V

Baie aangename verblyf

Ons het baie lekker oornag.

Pieter J - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J

Wonderful

If you're ever in Springbok, Daisy Country Lodge is where you should stay.

Warren B - Sep 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren B

Very friendly and helpfull staff stunning location good value for money

Everyone in our party really enjoyed the experience staff went out of their way to please and assist with everything. Stunning location great facilities will make a plan to return one day.

Robyn W - Jul 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn W

Friendly, clean and very comfortable.

We stopped at Daisy on our way to Kgalagadi and found it to be very comfortable. The rooms were well appointed and everyone we met very friendly. The kitties were a highlight for our kids.

Louis V - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V

Good location and great service .

Would highly recommend Daisy Lodge.

Fanny V - Sep 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Fanny V

Interesting!

This is a very interesting place!!1

Jasper V - Aug 2011
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jasper V

Restaurant Excellent!

The food was excellent. More attention to gardens.

Roelf F - Sep 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf F

Extremely friendly environment and excellent service - everything in good taste.

We stayed at Daisy Country Lodge whilst touring through the southern parts of Namibia during August and September 2010. Arrangements and payments were done electronically and on arrival it was found that everything was in place. A warm welcome awaited us and we were shown around with great friendliness - we immediately felt at home! The accommodation was very much to our liking and we hugely enjoyed our stay. This facility is highly recommended and we will definitely make use of it again in future. Many thanks to all parties involved who contributed to make our Namibian vacation a wonderful one! Best regards. Roelf.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Afdeling 25 van die plaas, Biesjesfontein, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA777f74420f73ff76f201c46c61a4fb99958d4184692a40319fed3714142b092710b7c5964af1d2a8f186ed9aba28f8b3b99b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 Sect 25 of the farm Biesjesfontein 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.700597377707 17.882351875305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang