Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Daisy Country Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Afdeling 25 van die plaas, Biesjesfontein, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Daisy Country Lodge is 'n oase in hierdie halfwoestyn, met asemrowende uitsigte oor die koppies en valleie.

Verblyf beskik oor verskeie kamers, elkeen smaakvol versier met privaat badkamers. Sekere kamers is rolstoelvriendelik.

Namaqualand is bekend vir sy lenteblomme, inheemse plantegroei, seldsame vetplante, ryk geskiedenis, gasvryheid, unieke rotsformasies en die Richtersveld. Die lodge is net 'n uur se ry van die Namibiese grens af en byna halfpad tussen Kaapstad in Suid-Afrika en Windhoek in Namibië.

Daar is so baie om te sien op Daisy Country Lodge, Springbok en die omliggende dorpe dat dit beslis die moeite werd is om vir 'n paar dae hier te vertoef. Bring die jongspan saam vir 'n rustige wegbreek in 'n plaasstyl-omgewing, waar almal kan voetslaan op die omliggende koppies, fietsry of perdry. Na 'n lang, prettige dag kan gaste ontspan langs die swembad of die sterrehemel en vars lug geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Corrie P
Saam met lewensmaat
5.0
Kom elke keer weer terug na Daisy Country Lodge. Bly altyd baie lekker by Daisy Country Lodge.
Aug 2024
Alwyn B
Gesin met tieners
5.0
Vriendelik ontvang, blyplek skoon en netjies, ontbyt baie lekker. Ek kom weer. Soos die vorige keer, weer baie lekker gebly.
Jan 2024
Corrie P
5.0
Baie lekker gebly en van nou af is dit my nommer 1 plek om te oornag in Springbo. Uitstekende ligging, kamer en ontbyt. Vriendelike gasvryheid.
Jan 2024
Iren P
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik, veilig, spesiaal. Gehaltediens. Een van die beste plekke wat ons nog gevind het! Die foto's doen nie die plekkie geregtigheid nie. Beter on...
Sien meer
Jan 2024
Catharina K
Gesin met klein kinders
5.0
Vriendelike diens, pragtige plek. Die gastehuis is pragtig, in die natuur, en die gasvrou is vriendelik.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Madre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Afdeling 25 van die plaas, Biesjesfontein, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Daisy Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Afdeling 25 van die plaas, Biesjesfontein, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA777f74420f73ff76f201c46c61a4fb99958d4184692a40319fed3714142b092710b7c5964af1d2a8f186ed9aba28f8b3b99b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 Sect 25 of the farm Biesjesfontein 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.700597377707 17.882351875305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang