Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Daisylaan 930 Leeupoort

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ewoud B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Fantasties. Baie mooi plekkie en ons as gesin van 7 het dit vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Daisylaan 930 Leeupoort
Hi Ewoud Dit was 'n plesier om julle as gaste in ons bosveldhuis te hê. Ons sien uit na julle volgende kuier! Mooiloop Pim & Ina

Pieter R
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2020

Heerlik en baie rustig. 'n Salige rustigheid omvou jou met aankoms, bos, natuur en baie wild. Verblyf is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Daisylaan 930 Leeupoort
Middag Petrus Baie dankie vir jou mooi beskrywing van ons bosveld nessie, Daisylaan 930. Dit was vir ons 'n plesier om jou daar te he. Ons sien uit daarna om jou weer in ons bosveld nessie te ontvang. Lekker middag Pim en Ina Bronkhorst

Danie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Dit was 'n heerlike ervaring. Die eienares Ina en haar man was ook baie gasvry en dit is 'n baie lekker kuierplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Daisylaan 930 Leeupoort
Hi Danie, Baie dankie vir jou kompliment Dis vir ons ook 'n voorreg om gaste soos julle in ons huis te he Ons sien uit na jul volgende kuier Vriendelike groete, Pim en Ina

Nicola C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Goeie wegbreek. Die huis was baie groter en beter ingerig as wat ons verwag het. Mooi braai plek en lekker baie koelte. Die Jacuzzi was beslis ‘n plus punt! Sal vir enige persoon aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Daisylaan 930 Leeupoort
Goeie Middag, Ons is bly dat jul ons huis geniet het. Kom gerus weer ! ons sien uit daarn om jul weer te ontvang. Groete Pim & Ina

Sarita D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Fantastiese omgewing om in te ontspan. Ons het heerlik ontspan in die rustige omgewing. Die huis het alles wat jy nodig het. Ons sal beslis weer hier kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Daisylaan 930 Leeupoort
Hi Sarita, Ek is bly dat julle dit geniet het. Ja, die jacuzzi is n pluspunt. Almal geniet die diere. Kom kuier gerus weer. Groete Pim en Ina

Caren V
Kort verblyf
5.0
Jul 2019

Plekkie is lekker rustig met baie wild wat jou by die huis kom besoek. Ons het lekker gekuier en sal beslis weer teruggaan. Plek is baie skoon en netjies. Omgewing lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Daisylaan 930 Leeupoort
Hi Sarita Dit was vir ons ook lekker om jul in ons huis te he. Bly dat jul dit geniet het Ons sien uit daarna om jul op jul volgende besoek te ontvang. Vriendelike groete Pim & Ina

Cecilia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2019

Het lekker gebly met diere wat kom besoek - Jacuzzi 'n bonus in die hitte. Was 'n lekker wegbreek met diere wat die plekkie kom besoek het. Die Jacuzzi het lafenis in die warm somerhitte gebring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Amanda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2018

A home away from home. Our stay at Daisylaan 930 was relaxing and we enjoyed the company of the animals. The house was clean and neat and welcoming. We can recommend the place and we will visit again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Daisylaan 930 Leeupoort
Hi Amanda, Baie dankie vir jou kompliment. Ja ons het die voorreg gehad om jul persoonlik te kon ontmoet. Wat 'n plesier en 'n geruste hart om te sien dat mense soos julle ons bosveld huis kom geniet. Ons sien uit na jul volgende kuier. Vriendelike groete, Pim en Ina

Johan D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2018

Huis vanaf die huis. Dit was baie lekker, ek sal weer gaan, dit was net te kort. Baie dankie, wou al klaar bespreek maar is alweer vol. Dankie ook vir die persoonlike diens, welgedaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Daisylaan 930 Leeupoort
Hi Johan Ons is bly dat jul dit so geniet het by Daisylaan. Kom gerus weer, ons sien uit daarna. Vriendelike groete Pim en Ina

Jana M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2018

Rustig en ontspannend. Wonderlik, ontspannend en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Daisylaan 930 Leeupoort
Hi Jana, Dankie vir jou kompliment. Dis ook vir ons lekker om ons huis bloot te stel aan mense soos julle. Ons sien uit na jul volgende besoek Vriendelike groete, Pim en Ina

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daisylaan 930, Leeupoort, Thabazimbi, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91883fde4997dbf28e54e669e7434d262fb70aa0b6800c137f92661d604903c02fa733e6e596d8ad37cff948d4e2322e0341?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 930 Daisylane Leeupoort 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.92352 27.64198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang