Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Daisylaan 930 Leeupoort

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Daisylaan 930 Leeupoort
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ewoud B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewoud B

Fantasties.

Baie mooi plekkie en ons as gesin van 7 het dit vreeslik geniet.

Daisylaan 930 Leeupoort se terugvoer

Hi Ewoud

Dit was 'n plesier om julle as gaste in ons bosveldhuis te hê.
Ons sien uit na julle volgende kuier!

Mooiloop
Pim & Ina

Daisylaan 930 Leeupoort
Pieter R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R

Heerlik en baie rustig.

'n Salige rustigheid omvou jou met aankoms, bos, natuur en baie wild. Verblyf is fantasties.

Daisylaan 930 Leeupoort se terugvoer

Middag Petrus

Baie dankie vir jou mooi beskrywing van ons bosveld nessie, Daisylaan 930.

Dit was vir ons 'n plesier om jou daar te he.

Ons sien uit daarna om jou weer in ons bosveld nessie te ontvang.

Lekker middag
Pim en Ina Bronkhorst

Daisylaan 930 Leeupoort
Danie D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D

Dit was 'n heerlike ervaring.

Die eienares Ina en haar man was ook baie gasvry en dit is 'n baie lekker kuierplekkie.

Daisylaan 930 Leeupoort se terugvoer

Hi Danie,

Baie dankie vir jou kompliment

Dis vir ons ook 'n voorreg om gaste soos julle in ons huis te he
Ons sien uit na jul volgende kuier

Vriendelike groete,
Pim en Ina

Daisylaan 930 Leeupoort
Nicola C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola C

Goeie wegbreek.

Die huis was baie groter en beter ingerig as wat ons verwag het. Mooi braai plek en lekker baie koelte. Die Jacuzzi was beslis ‘n plus punt! Sal vir enige persoon aanbeveel.

Daisylaan 930 Leeupoort se terugvoer

Goeie Middag,

Ons is bly dat jul ons huis geniet het.
Kom gerus weer ! ons sien uit daarn om jul weer te ontvang.

Groete Pim & Ina

Daisylaan 930 Leeupoort
Sarita D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita D

Fantastiese omgewing om in te ontspan.

Ons het heerlik ontspan in die rustige omgewing. Die huis het alles wat jy nodig het. Ons sal beslis weer hier kuier.

Daisylaan 930 Leeupoort se terugvoer

Hi Sarita,
Ek is bly dat julle dit geniet het. Ja, die jacuzzi is n pluspunt. Almal geniet die diere. Kom kuier gerus weer.
Groete
Pim en Ina

Daisylaan 930 Leeupoort
Caren V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren V

Plekkie is lekker rustig met baie wild wat jou by die huis kom besoek.

Ons het lekker gekuier en sal beslis weer teruggaan. Plek is baie skoon en netjies. Omgewing lekker rustig.

Daisylaan 930 Leeupoort se terugvoer

Hi Sarita

Dit was vir ons ook lekker om jul in ons huis te he. Bly dat jul dit geniet het
Ons sien uit daarna om jul op jul volgende besoek te ontvang.

Vriendelike groete
Pim & Ina

Daisylaan 930 Leeupoort
Cecilia C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia C

Het lekker gebly met diere wat kom besoek - Jacuzzi 'n bonus in die hitte.

Was 'n lekker wegbreek met diere wat die plekkie kom besoek het. Die Jacuzzi het lafenis in die warm somerhitte gebring.

Amanda V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

A home away from home.

Our stay at Daisylaan 930 was relaxing and we enjoyed the company of the animals. The house was clean and neat and welcoming. We can recommend the place and we will visit again soon.

Daisylaan 930 Leeupoort se terugvoer

Hi Amanda,

Baie dankie vir jou kompliment. Ja ons het die voorreg gehad om jul persoonlik te kon ontmoet.

Wat 'n plesier en 'n geruste hart om te sien dat mense soos julle ons bosveld huis kom geniet.

Ons sien uit na jul volgende kuier.
Vriendelike groete,
Pim en Ina

Daisylaan 930 Leeupoort
Johan D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Huis vanaf die huis.

Dit was baie lekker, ek sal weer gaan, dit was net te kort. Baie dankie, wou al klaar bespreek maar is alweer vol. Dankie ook vir die persoonlike diens, welgedaan.

Daisylaan 930 Leeupoort se terugvoer

Hi Johan
Ons is bly dat jul dit so geniet het by Daisylaan.

Kom gerus weer, ons sien uit daarna.

Vriendelike groete
Pim en Ina

Daisylaan 930 Leeupoort
Jana M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana M

Rustig en ontspannend.

Wonderlik, ontspannend en rustig.

Daisylaan 930 Leeupoort se terugvoer

Hi Jana,
Dankie vir jou kompliment.
Dis ook vir ons lekker om ons huis bloot te stel aan mense soos julle.
Ons sien uit na jul volgende besoek
Vriendelike groete,
Pim en Ina

Daisylaan 930 Leeupoort
Mareska J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareska J

Dit was 'n heerlike naweek!

Dit is 'n pragtige plek om te gaan ontspan vir 'n naweek. Ons het die rus, stilte en diere baie geniet!

Daisylaan 930 Leeupoort se terugvoer

Hi Mareska,
Ons is bly dat jul Daisylaan baie geniet het. Dis vir ons n riem onder die hart om al die komplimente te ontvang. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete,
Pim & Ina

Daisylaan 930 Leeupoort
Yolanda K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda K

Fantasties.

Die plekkie is pragtig, baie netjies en skoon. Het 'n warm atmosfeer en het baie lekker daar gekuier. Baie dankie aan Pim en Ina, ons sal regtig enige tyd weer daarnatoe gaan.

Daisylaan 930 Leeupoort se terugvoer

Baie dankie Yolanda, ons waardeer jou terugvoering.
Ons is trots op Daisylaan en dit is ons passie om goeie diens te lewer
Dit is ook vir ons lekker om ons bosveldhuis met sulke aangename mense soos julle te deel.
Ons sien uit na jul volgende bespreking.

Vriendelike Groete
Pim en Ina

Daisylaan 930 Leeupoort
Rita F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rita F

A stunning stay with wild animals visiting frequently.

A clean and very neat home with everything that was needed. We felt near nature but still having all the luxuries including a Jacuzzi. We will definitely book again. Thanks to Pim and Ina for your kind assistance.

Marlizette B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlizette B

Baie lekker rustige verblyf in die Bosveld.

Ons het ons verblyf baie geniet en die Jacuzzi het welkome lafenis teen die hitte gebied. Die huis was baie mooi skoon en netjies met al die geriewe wat ons nodig gehad het. Ongelukkig kon die TV nie die geheuestokkie speel wat ons saamgevat het nie. Daar was heelwat diere wat vroeg aand kom groet het, wens ons het vir hulle bietjie voer saamgebring toe hulle ons met groot afwagtende ogies aangekyk het. Ons sal weer hier kom bly, dit was 'n baie lekker naweek.

Daisylaan 930 Leeupoort se terugvoer

Hi Marlizette,

Dankie vir jou resensie. Jammer ek antwoord nou eers. Het n oog operasie gehad.
Dit was vir ons lekker om julle daar te he in ons bosveld huis.
Kom gerus weer.

Vriendelike Groete,
Pim & Ina Bronkhorst

Daisylaan 930 Leeupoort
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daisylaan 930, Leeupoort, Thabazimbi, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91883fde4997dbf28e54e669e7434d262fb70aa0b6800c137f92661d604903c02fa733e6e596d8ad37cff948d4e2322e0341?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 930 Daisylane Leeupoort 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.92352 27.64198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang