Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Daisylaan 930 Leeupoort

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daisylaan 930, Leeupoort, Thabazimbi, 0486, Limpopo
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Daisylaan 930 Leeupoort is in die vakansiedorpie Leeupoort geleë en bied gesinsverblyf aan natuurliefhebbers. Die dorpie is 56 km vanaf Thabazimbi, 10 km vanaf Koedoeskop, 70 km vanaf Bela-Bela en 170 km vanaf Pretoria geleë.

Die gastehuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die huis het 2 hoofslaapkamers met koningingrootte-beddens en 1 van hulle het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea.
Die tweede badkamer het 'n bababad, stort en 'n toilet.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis met plafonwaaier wat met 2 yskas-vrieskaste, 'n stoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, tweeplaatgasstoof, eetgerei en breekware toegerus is. 'n Ontbythoekie met stoele is ook beskikbaar. Die leefarea bied gemaklike sitplek met lugversorging, 'n TV en 'n etenstafel met stoele, asook 'n binnebraai-area met sitplek. DStv is teen 'n ekstra koste beskikbaar per dag en moet vooraf met die eienaar gereël word. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Buite is daar 'n Jacuzzi, 'n boma en 'n skadunet met tafels en bankies. Daar is tientalle aktiwiteite en geriewe in die reservaat, soos wildkyk, die sonsondergang vanaf die toring bewonder, 3 swembaddens, 'n restaurant, drankwinkel, algemene winkel en 'n slaghuis.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Daisylaan 930 Leeupoort
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Daisylaan 930, Leeupoort, Thabazimbi, 0486, Limpopo
  • Gaste dink Daisylaan 930 Leeupoort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daisylaan 930, Leeupoort, Thabazimbi, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91883fde4997dbf28e54e669e7434d262fb70aa0b6800c137f92661d604903c02fa733e6e596d8ad37cff948d4e2322e0341?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 930 Daisylane Leeupoort 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.92352 27.64198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang