Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dajana 1

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 131

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Dajana 1
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Megan K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan K

Lovely, cosy and comfortable unit with beautiful sea views.

Our stay at Dajana 1 was enjoyable. The place is cosy, comfortable and has lovely sea views. Real value for money. A place to recommend to family and friends.

Elsabe S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe S

Heerlik, veilig en ruim eenheid. "Ons" huisie by die see.

Baie ruim eenheid. Goed ingerig. Lekker ligging. Nie ver van die strand en winkels nie, maar nie in die besige areas naby die strande nie. Pragtige stoep met see-uitsig en braai.

Nico V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico V

Plek het als, en is naby als.

Baie gerieflik en naby als.

Elsabe S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elsabe S

Stoep was 'n lekker kuierplek.

Die eenheid is oud maar relatief gerieflik. Dit is veilig. Naby aan die strand (moet ry tensy jy wonderlik fiks is). Die eenheid is ver genoeg van die strand af om die meeste van die geraas van strandpartytjies uit te skakel. Naby winkels en 'n kitswas gelee.

Monique E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique E

Wonderlik.

Het die akkommodasie geniet.

Anna-Mart K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-Mart K

Safe, comfortable, clean, and trustworthy people.

Only shorts a 2 plate stove for loadshedding times. It will help a lot to cook. Will visit again. Did have good times there. Thank you very much for sending my goods back via post, I appreciate it very much. Djana and the Seafront people are very helpful and trustworty people.

Dajana 1 se terugvoer

Baie dankie ons waardeer. Ons het 'n klein 1 plaat gas stofie gekry met 'n whistling ketel om te gebruik gedurende beurtkrag en ook 'n herlaaibare lig.

Dajana 1
Rene D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene D

Lovely, peaceful, great location.

The apartment was clean, area was peaceful, no noise. Location is great with amazing sea and breaker views. Had a wonderful stay.

Charlotte H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte H

Dit was absoluut wonderlik.

Ons het ons kuier by Dajana 1 gate uit geniet. Netjiese plek met lieflike see-uitsig. Lekker balkon met braai wat sorg vir lekker ontspanning na 'n dag op die strand.

Venicia T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venicia T

Verblyf is baie skoon en netjies. Jy kry regtig waarde vir jou geld. Eienaar is baie behulpsaam. Ek sal hulle definitief aanbeveel en weer by hulle boek.

Ligging van Dajana 1 is baie grieflik. Dit is naby 'n vulstasie en n supermark. Dit is loopafstand vanaf die strand. Die woonstel word aangetref in 'n veilige area met baie behulpsame en vriendelike bure. Die verblyf is skoon en netjies. Hulle voorsien aan meer as net jou basiese behoeftes. Ons voel uitgerus en ontspanne. Ons sinoniem wat ons sal gebruik is indrukwekkend. Ons sal in die vervolg weer by hulle boek en aanbeveel dat ander mense ook sal.

Jacobus C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus C

Dit was 'n droom vakansie.

Die akkommodasie het ons vier ideaal gepas. Dit was heerlik om op die balkon te sit en oor die see te kyk. Dis 'n gemaklike afstand van die see af. Die vriendelikheid van almal in die kompleks het ons opgeval. So, ook die wyse waarop Marius die probleem wat ons met die voetgangerhek gehad het, hanteer het. Dit het ons so tuis laat voel met iemand wat op dienslewering ingestel is. Alles wat ons nodig gehad het was in die eenheid. Dit alles vir 'n bekostigbare prys. Ek sal Dajana 1 met groot graagte aanbeveel.

Dajana 1 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer opreg. Bly julle het lekker gebly en ons kon help waar nodig.

Dajana 1
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf R599
R599 R539
per nag (plek vir 6)
Vanaf R599
R599 R539
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan, Eenheid 1 Dajana, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAV8cIYog5IH9QCfXiFUsaJhWKdOBFdrNFfwGmtGzJqG7SjFnyhI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R599 nouVanaf R539 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 Marine Drive , Unit 1 Dajana Unit 1 Dajana 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.858734010092 30.370692368053

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang