Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dajana 4

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Ronel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie lekker goed geleë woonstel. Pragtige skoon woonstel met mooiste seeuitsig. Garage beskikbaar, maar slegs vir 'n klein motor. Moenie met jou Ford Ranger gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
Dajana 4
Baie dankie. Ons is so bly dat julle lekker gebly het en dit geniet het. Die garage is standaard, maar jy kan ook voor die garage parker, of aan die kant van die kompleks as jy 'n groter voertuig het.

Willie S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Baie tevrede. Ons het baie lekker gebly, sal beslis weer boek vir volgende jaar. Sien julle gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
Dajana 4
Baie dankie, ons waardeer en hoop om julle gou weer te sien.

Willie D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2021

Tevrede, maar kon beter. Ons was baie tevrede met die woonstel, ons het wel vir dae lank geen water gehad tydens die dag nie en as daar water was, was die drukking snaaks met min tot geen warmwater. Enigste groot klagte.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Grant S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2020

Awesome. Parking is a problem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sarina V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2019

Gerieflik, netjies met die mooiste uitsig. Definitief 'n plekkie wat ek sal terugkeer na. Loopafstand van die strand en winkels en nog steeds baie privaat en rustig. Dajana 4 sien my weer. Puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ignatius P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2019

Ons het wel in Dajana 1 gebly, omdat Dajana 4 'n dubbelbespreking gehad het. Dajana 1 was 'n ideale woonstel met lekker see-uitsig vanaf die balkon. Sal enige tyd weer daar gaan slaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Miems V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2016

Beslis waarde vir geld. Ons het 'n wonderlike tyd gehad in Dajana 4. Sal die plekkie beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda G
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2015

Rustig met 'n pragtige see-uitsig. Baie lekker gebly, baie dankie vir die vriendelikheid en samewerking. Daar was paar goedjies wat nie op die lys was nie, maar altesaam baie goeie diens van LekkeSlaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natascha H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2015

Fantastiese wegbreek! Ons verblyf was wonderlik, gerieflik en daar is genoeg spasie en veiligheid vir 2 kinders onder 7 om lekker te kon speel. Ek en my man kon heerlik ontspan! Ons gaan vir seker weer by Danjana 4 oorbly met ons volgende vakansie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan W
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Jan 2014

Goed. Sien die sterre hieronder.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 131

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R599
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R599
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan 65, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd163c2f19faaf2132e24750580a7985983b48eb784de572990fdcd800dd1465573f1d04a03a42e99c1a501a618e6806dcc85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R599 per nag (plek vir 5) 10 5 1 5 65 Marine Drive Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.858712260557 30.370716968533

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang