Dajana 4
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marine-rylaan 65, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R599 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Die Suidkus is die perfekte plek om die sonnige strande en kuslyn van KwaZulu-Natal te verken. Margate is in die hartjie van die Hibiscus-kus geleë en is bekend vir sy pragtige strande, natuurlike woude en subtropiese klimaat - vir baie is dit eenvoudig die enigste plek om te gaan vir 'n fantastiese somervakansie.
Dajana 4 is op die eerste verdieping geleë en het slaapplek vir 5 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het stapelbeddens en 'n enkelbed. Daar is ook 1 badkamer met 'n stort en 'n aparte toilet.
'n Oopplan-sitkamer bied 'n TV met die volle DStv-pakket, gaste moet asb. hul eie dekodeerder saambring. Verder is daar 'n goed toegeruste kombuis, 'n braai op die balkon en veilige parkeerplek vir 1 motor in 'n motorhuis. Daar is ook 'n enkelplaatstoof met 'n gasbottel en 'n fluitketel vir gebruik tydens beurtkrag.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Marius Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 138
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Marine-rylaan 65, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Dajana 4 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marine-rylaan 65, Margate, 4275, KwaZulu-Natal