Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dakota Lodge

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Theunis J
1 nag
4.8
Okt 2024

Vriendelike personeel. Skoon en netjies. Ja. By aankoms om 17:15 het personeel geweet van my. Kamer 307 was soos ek versoek het. Kamer was skoon en netjies. Sal weer daar oorbly!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben D
1 nag Gesin met tieners
4.0
Apr 2023

Alles wat mens nodig het. Het lekker gebly. TV-kanale bietjie beperk. En moet R45 parkering vir elke dag betaal as uitgaan. Maar andersins was alles netjies en ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.8
Nov 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ben D
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2023

Bevredigend Moet net in ag neem dat jy ekstra moet betaal vir parkering en slegs 4 TV-kanale beskikbaar is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hendrik D
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Sep 2023

Netjies, vriendelik, doodreg. Kamers is netjies en skoon. Die plek is veilig en naby 'n restaurant. Dis lekker om op die stoepie te sit, goeie ervaring.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Christo O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2022

Netjies verblyf. Kamers is netjies en gerieflik. Huishouding kort egter aandag. Geen toiletpapier in die kamer nie. Ketel het water gelek, dit is aangemeld by ontvangs maar niks is gedoen omtrent dit nie. TV se remote het geen batterye in gehad nie. Daar word ook nie genoem dat mens moet betaal vir parkeerplek nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.4
Des 2022

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Gene K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2021

Skoon en netjies. Die kamer was skoon en mense was vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lohan O
Kort verblyf
4.8
Mrt 2021

Gerieflik, naby dit waarvoor ons daar was. Webster daar by ontvangs is baie hulpvaardig en vriendelik. Ek kon my vliegtuig in die Dakota Lodge se hanger parkeer. Uitstekend!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hangar 5, Spitfire-singel, Rand Lughawe, Germinston, 1419, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA156b91dc641c65d934ad45ca305f2275eecee4753d895f9bc92f39b59919e4ea1a02998b611fcd60eb399bdea858c1c79bfa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Hangar 5, Spitfire Crescent Rand Airport 1419 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.239664715743 28.153377771378

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang