Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dalberry Guest House

  • Kapasiteit: 37 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Troupantlaan 7, Magaliessig, Fourways, 2055, Gauteng
  • Vanaf R1 010 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dalberry Guest House is in 'n rustige woonbuurt Fourways, 'n residensiële spilpunt in die noordelike streek van Sandton, geleë. Alhoewel Fourways gedurig gons van bedrywighede, maak sy ligging aan die buitewyke van die metropool dit 'n poort na die platteland vol golwende heuwels en wildparke.

Die gastehuis bied verblyf in 'n keuse van 13 B&B-kamers of 3 selfsorg-eenhede. Die slaapkamers het slaapplek vir 2 gaste of 'n klein gesin en elkeen beskik oor 'n en suite-badkamer met óf 'n bad óf 'n stort. Bykomende geriewe in die kamers sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie wat goed toegerus is in.

Gaste kan in een van die 2 sprankelende swembaddens op die perseel afkoel, 'n braaiplek geniet of in die buite- of binne-vermaakareas ontspan. Bykomende geriewe sluit 'n kroegarea, gratis WiFi, 'n pilates-ateljee, gesondheidspa en 'n alarmstelsel in.

Fourways is 'n poort na 'n aantal opwindende en vermaaklike aktiwiteite. Dit sluit abseil, vlotvaart, kanovaart, perdry, voëlkyk, visvang en gholf in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Tharina V
Saam met vriende
5.0
Heerlik geslaap in skoon, netjiese en ruim kamer. Goeie ervaring. Ons het lekker gebly, stil omgewing, gastehuis word baie netjies in stand gehou, pra...
Sien meer
Mei 2024
Christo V
5.0
Sal enige tyd weer daar oorslaap! Skoon, netjies en vriendelike mense.
Sep 2023
Elizabeth V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie veilig, skoon en vriendelike diens. Ons is hartlik ontvang deur Lerato. Ontbyt was baie lekker. Het baie veilig gevoel. Delberry is om die draai ...
Sien meer
Aug 2023
Michelle P
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Baie netjies en skoon. Ontvangs was goed en ontbyt was heerlik.
Jul 2023
Ina V
Saam met vriende
5.0
Baie goeie ervaring. Ons was vriendelik ontvang, bygestaan met reëling om Uber te reël. Die kamers was skoon en netjies en die koffie en tee in die ka...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Justine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Troupantlaan 7, Magaliessig, Fourways, 2055, Gauteng
  • Gaste dink Dalberry Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 010
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 010
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 37 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Troupantlaan 7, Magaliessig, Fourways, 2055, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0jp26lZ3EOXd7E4nki7i3G5OQO67OEmiyRfpR1jloPnGj3dTni?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 010 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 7 Troupant Avenue Magaliessig 2055 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.03316 28.01546

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang