Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dalidama Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gavin U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Het lekker gebly. Die kamers is groot en leefbaar en die tuin is verskriklik mooi vir foto's neem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Gemaklik. Ja, alles wat mens nodig het vir een aand se oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Byron V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2023

Dit was lekker. Die tuin is baie mooi en groen.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jean-jacques G
1 nag
4.4
Aug 2023

Baie gasvrye mense. Vriendelike ontvangs. Goeie geselskap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christelle B
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2023

Oornagverblyf vir 'n troue. Ons het slegs oornag gebly vir die troue. Dit was ideal vir ons omdat dit by naby aan die venue was en ook koste effektief.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ronel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Okt 2023

Oulike plek. Dit was skoon en mooi ingerig, maar die trappe na bo by die eenheid is 'n probleem. Ek sal voorstel dat jy vra vir 'n eenheid onder. Al die kanale op die TV was ook nie beskikbaar soos aangedui nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Yolandi W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Wonderlike, Noord-Kaapse gasvryheid! Baie dankie vir alles, Lizelle, Dalidama was beslis die regte keuse vir ons oornagbehoeftes gewees. Die foto's was akkuraat, die beddens heerlik gemaklik, en jul gasvryheid uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2022

Ons het net oornagtariewe benodig om oor te slaap tussen Namibië en Johannesburg. Lizelle was 'n absolute ster en het ver te bowe gegaan om ons te ontvang, ten spyte dat ons eers teen 21:30 by hulle aangekom het, weens 'n onbeplande 2 uur ompad. Sy het ons onmiddellik baie welkom laat voel en ons het 'n vinnige geselsie gehad, voor sy sommer gou gehelp het om sleepwa af te haak en om te draai. Die kamer is baie netjies, goed uitgerus en was heerlik koel toe ons in stap. Die warm stort en gemaklike bed was vreeslik welkom, na 'n lang dag se reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathrine L
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Mei 2022

The beds were very comfortable. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dirk N
Kort verblyf
5.0
Apr 2021

Baie goed en professioneel. Kommunikasie was fantasties en professioneel gedoen. Ek was goed ontvang en alles was in plek en netjies gewees. Ek kan Dalidama aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 265, Vaalkoppies, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc67933a0fab1d5069771bfe1027d01e8c4f2578142d09d27d938af07a658f42f9837212ecdf24cf3387fe7161fe08d59f5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Plot 265 Vaalkoppies 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.435674721435 21.331462552206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang