Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dalidama Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 23 resensies vir Dalidama Gastehuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Gavin U - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin U

Het lekker gebly.

Die kamers is groot en leefbaar en die tuin is verskriklik mooi vir foto's neem.

Tiaan S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan S

Gemaklik.

Ja, alles wat mens nodig het vir een aand se oorslaap.

Byron V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Byron V

Dit was lekker.

Die tuin is baie mooi en groen.

George I - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George I

Nice, safe and comfortable stay.

Very comfortable, clean, safe and child-friendly. Nice setup. Beautiful garden. Hosts are very friendly.

Jean-jacques G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jean-jacques G

Baie gasvrye mense.

Vriendelike ontvangs. Goeie geselskap.

Christelle B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle B

Oornagverblyf vir 'n troue.

Ons het slegs oornag gebly vir die troue. Dit was ideal vir ons omdat dit by naby aan die venue was en ook koste effektief.

Ronel V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel V

Oulike plek.

Dit was skoon en mooi ingerig, maar die trappe na bo by die eenheid is 'n probleem. Ek sal voorstel dat jy vra vir 'n eenheid onder. Al die kanale op die TV was ook nie beskikbaar soos aangedui nie.

Yolandi W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi W

Wonderlike, Noord-Kaapse gasvryheid!

Baie dankie vir alles, Lizelle, Dalidama was beslis die regte keuse vir ons oornagbehoeftes gewees. Die foto's was akkuraat, die beddens heerlik gemaklik, en jul gasvryheid uit die boonste rakke.

Jacques B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B

Ons het net oornagtariewe benodig om oor te slaap tussen Namibië en Johannesburg.

Lizelle was 'n absolute ster en het ver te bowe gegaan om ons te ontvang, ten spyte dat ons eers teen 21:30 by hulle aangekom het, weens 'n onbeplande 2 uur ompad. Sy het ons onmiddellik baie welkom laat voel en ons het 'n vinnige geselsie gehad, voor sy sommer gou gehelp het om sleepwa af te haak en om te draai. Die kamer is baie netjies, goed uitgerus en was heerlik koel toe ons in stap. Die warm stort en gemaklike bed was vreeslik welkom, na 'n lang dag se reis.

Cathrine L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cathrine L

The beds were very comfortable.

We enjoyed our stay.

Dirk N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk N

Baie goed en professioneel.

Kommunikasie was fantasties en professioneel gedoen. Ek was goed ontvang en alles was in plek en netjies gewees. Ek kan Dalidama aanbeveel.

Elizabeth J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth J

Lieflike plek met lieflike mense!

Sou daarvan gehou het om 'n kamer te kon kies, aangesien die kamers oop was. Baie goed verwelkom en tuis laat voel!

Geralda L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geralda L

Kuier was goed.

Dit is 'n self-catering setup, die probleem was net dat daar nie genoegsame kookgeriewe (potte en panne) was nie, net 'n braaipan. Iets om na te kyk in die toekoms.

Tersia S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia S

Onvergeetlik.

Die eienaars was baie behulpsaam en vriendelik.

Dalidama Gastehuis se terugvoer

Baie dankie!

Dalidama Gastehuis
Lindsay T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay T

Very neat well organized place.

Child friendly. Friendly dog on premises. Neat and tidy. Not far from CBD. Everything was perfect. I would give it a 100 out 100. Thank you for the stay

Dalidama Gastehuis se terugvoer

Baie dankie!

Dalidama Gastehuis
Marco A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco A

Baie vriendelik.

Baie vriendelik en het dit geniet om daar te bly.

Hanri C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri C

Skoon, netjiese en vriendelike verblyf.

Die verblyf was skoon en netjies. Danie is 'n vriendelike gasheer. Sal definitief weer daar bly.

Evert P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert P

Baie netjiese plek en baie aangename mense.

Danie en sy vrou is baie aangename mense wat daai ekstra myl loop. Plek is skoon en netjies en kan regtig oor niks kla nie.

Simon K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon K

Great atmosphere, friendly and efficient staff and owner.

See stars.

Dalidama Gastehuis se terugvoer

Baie dankie!

Dalidama Gastehuis
Louise L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L

Gasvry.

Die eienaar was baie gasvry, alles was skoon en netjies, sal definitief aanbeveel.

Kerry W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry W

Danie as a host is brilliant.

I do not hesitate to recommend this establishment. It exceeded our expectations.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Danie as gasheer is briljant.

Ek huiwer nie om hierdie instansie aan te beveel nie. Dit het ons verwagtinge oortref.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Cindy G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy G

Very beautiful an peaceful place.

I would go there again, very friendly people.

Anita P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anita P

Onaangenaam.

Gate in die onderlaken. Lig in badkamer werk nie, daar is sommer 'n elektriese draad deur die venster gegooi met 'n lig met die sterkte van 'n kers. Ons bet bespreek vir 2 mense, maar daar was net handdoek, koffie, glas en koppie vir een persoon.

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 265, Vaalkoppies, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc67933a0fab1d5069771bfe1027d01e8c4f2578142d09d27d938af07a658f42f9837212ecdf24cf3387fe7161fe08d59f5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 Plot 265 Vaalkoppies 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.435674721435 21.331462552206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang