Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dalidama Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 265, Vaalkoppies, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dalidama Gastehuis bied gehalteverblyf vir sakereisigers, familiebesoekers of oornaggaste in Vaalkoppies, Upington naby die N10.

Die verblyf beskik oor 5 kamers wat elk 'n privaat badkamer, lugversorging, kombuisie en 'n TV met DStv het.

Daar is gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Die gastehuis is 10 km buite Upington wat toegang tot verskeie winkels, restaurante en ander geriewe bied.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Gavin U
Saam met lewensmaat
5.0
Het lekker gebly. Die kamers is groot en leefbaar en die tuin is verskriklik mooi vir foto's neem.
Aug 2023
Tiaan S
Saam met lewensmaat
4.8
Gemaklik. Ja, alles wat mens nodig het vir een aand se oorslaap.
Jan 2024
Byron V
Saam met lewensmaat
4.6
Dit was lekker. Die tuin is baie mooi en groen.
Mei 2023
Jean-jacques G
4.4
Baie gasvrye mense. Vriendelike ontvangs. Goeie geselskap.
Aug 2023
Christelle B
Gesin met klein kinders
4.2
Oornagverblyf vir 'n troue. Ons het slegs oornag gebly vir die troue. Dit was ideal vir ons omdat dit by naby aan die venue was en ook koste effektief...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Erf 265, Vaalkoppies, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Dalidama Gastehuis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 265, Vaalkoppies, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc67933a0fab1d5069771bfe1027d01e8c4f2578142d09d27d938af07a658f42f9837212ecdf24cf3387fe7161fe08d59f5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Plot 265 Vaalkoppies 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.435674721435 21.331462552206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang