Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dalrene Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Andre D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Ongelooflik. Heerlik gebly. Pragtige tuine. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandria V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Netjies en veilig. Baie gerieflik en skoon. Vir ouer mense is die stort in die bad regtig 'n groot uitdaging - geen handvatsels of vashouplek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Die agterdeur sleutel het gebreek, maar die ontvangs het ons sommer vinnig kom help met 'n spaarsleutel vir die voordeur, want ons het ons sleutel perongeluk binne gehou toe ons gaan braai het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stanley E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

Baie aangename naweek. Swembad skoon en alle ander geriewe. Baie lekker gebly. Almal baie vriendelik, selfs die sekuriteitswag by die hek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ansia P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Well maintained and comfortable stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alida C
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Jan 2024

Badkamer vuil, kombuis vuil, geen potte/panne vir kosmaak. Geen water. Eenheid vuil en geen water.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Kobus
Dalrene Lodge
Geagte Alida Volgens die bestuur en personeel van Dalrene Lodge beskou ons die aangeleentheid as afgehandel. Die bestuur was telefonies met jou in kontak en het dit met die sekuriteit ook bespreek. Ons is jammer as ons eenheid nie aan jou standaarde voldoen het nie.

Malandri J
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2023

Gerieflik en bekostigbaar vir 'n vinnige oornag opsie. Was netjies, skoon en gerieflik vir 'n vinnige oornag. Die enigste kritiek sal wees dat die dekor en elektriese toestelle baie oumodies en vervalle is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hannes R
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Mei 2023

Goed. Let net daarop dat daar deur persoonlike besittings gegaan is deur personeel, toe ons na Nampo gereis het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kobus
Dalrene Lodge
Geagte Hannes, as bestuur wil ons onverskoning vra vir die feit dat die personeel deur u besittings gegaan het. Die aangeleentheid is aangespreek en die nodige stappe is gedoen om te verhoed dat dit weer sal gebeur. Groete. Dalrene

Stefan N
1 nag Gesin met klein kinders
2.8
Apr 2023

Teleurgesteld. Ons wou net vir een aand oorslaap en het ons 2-jaar-oue dogter by ons gehad. Hulle het toegelaat dat sy op haar eie matras kan slaap in die kamer en ons het dit waardeer. Ongelukkig het ons laat in die dag arriveer op Paasmaandag en dit het gelyk asof die kamer net vlugtig skoongemaak is. Daar was nog hare in die bad en stof op die vloer in die badkamer. Daar was ook geen warm water beskikbaar nie. Na 'n oproep is ons ingelig dit was as gevolg van beurtkrag en behoort binne 'n halfuur te herstel. Dit het nooit herstel nie en die volgende oggend was daar nogsteeds net koue water. Ons het maar ons goed opgepak en gery.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Kobus
Dalrene Lodge
Geagte Stefan As Bestuur wil ons u onverskoning vra vir die feit dat die kamer volgens u vlugtig kkoon gemaak was. Dit is onder die aandag van die kamer personeel gebring. Wat die warm water aanbetref, beurtkrag beinvloed die voorsiening van water aan die dorp. Daar word boodskappe oor die pomp se water aan die inwoners gestuur wat nie altyd korrek is nie. Die gemiddelde dag is daar deurgegee dat die drukking sou herstel na beurtkrag, wat nie plaasgevind het nie. Al ons warmwater stelsels op die perseel is toegerus met 'n veiligheids klep om die elemente te beskerm. Weens die lae drukking kan die klep nie oopmaak nie dus was daar geen warm water in die eenhede nie. Ons bied verskoning aan vir u ongerief maar soos u weet is dit buite ons beheer. Ons werk tans aan oplossings vir die probleem. Groete. Dalrene

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Aug 2023

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vredestraat 29, Wolmaransstad, 2630, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlZDhjZTFmLWRlMzEtNDU3My05ZGE5LWJhYjM3MzFhZmVhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 76 5 1 5 29 Vrede Street Wolmaransstad 2630 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.194258504531 25.980681180954

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang