Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dalrene Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Rika M
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Kan dit beslis aanbeveel! Skoon, stil verblyf, aangenaam verras met die spasie, en-suite badkamer by elke kamer, ruimte en voorsiening van geriewe. Toesluit garage, aparte braai fasiliteit, 24-uur sekuriteit by ingang. Mooi tuine. Almal in ons groep het saamgestem oor die aangename ervaring.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Dalrene Lodge
Baie dankie, Rika, en groep, vir u goeie terugvoer. Groete, Van Bestuur en Personeel van Dalrene Lodge.

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bianca B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Die agterdeur sleutel het gebreek, maar die ontvangs het ons sommer vinnig kom help met 'n spaarsleutel vir die voordeur, want ons het ons sleutel perongeluk binne gehou toe ons gaan braai het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stanley E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

Baie aangename naweek. Swembad skoon en alle ander geriewe. Baie lekker gebly. Almal baie vriendelik, selfs die sekuriteitswag by die hek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ansia P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Well maintained and comfortable stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dirk / Alida C
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Jan 2024

Badkamer vuil, kombuis vuil, geen potte/panne vir kosmaak. Geen water. Eenheid vuil en geen water.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Kobus
Dalrene Lodge
Geagte Alida Volgens die bestuur en personeel van Dalrene Lodge beskou ons die aangeleentheid as afgehandel. Die bestuur was telefonies met jou in kontak en het dit met die sekuriteit ook bespreek. Ons is jammer as ons eenheid nie aan jou standaarde voldoen het nie.

Andre D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Ongelooflik. Heerlik gebly. Pragtige tuine. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandria V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Netjies en veilig. Baie gerieflik en skoon. Vir ouer mense is die stort in die bad regtig 'n groot uitdaging - geen handvatsels of vashouplek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malandri J
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2023

Gerieflik en bekostigbaar vir 'n vinnige oornag opsie. Was netjies, skoon en gerieflik vir 'n vinnige oornag. Die enigste kritiek sal wees dat die dekor en elektriese toestelle baie oumodies en vervalle is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hannes R
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Mei 2023

Goed. Let net daarop dat daar deur persoonlike besittings gegaan is deur personeel, toe ons na Nampo gereis het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kobus
Dalrene Lodge
Geagte Hannes, as bestuur wil ons onverskoning vra vir die feit dat die personeel deur u besittings gegaan het. Die aangeleentheid is aangespreek en die nodige stappe is gedoen om te verhoed dat dit weer sal gebeur. Groete. Dalrene

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vredestraat 29, Wolmaransstad, 2630, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlZDhjZTFmLWRlMzEtNDU3My05ZGE5LWJhYjM3MzFhZmVhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 29 Vrede Street Wolmaransstad 2630 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.194258504531 25.980681180954

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang