Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dalrene Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 76 resensies vir Dalrene Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Andre D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Ongelooflik.

Heerlik gebly. Pragtige tuine. Baie netjies.

Zandria V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandria V

Netjies en veilig.

Baie gerieflik en skoon. Vir ouer mense is die stort in die bad regtig 'n groot uitdaging - geen handvatsels of vashouplek nie.

Bianca B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca B

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly. Die agterdeur sleutel het gebreek, maar die ontvangs het ons sommer vinnig kom help met 'n spaarsleutel vir die voordeur, want ons het ons sleutel perongeluk binne gehou toe ons gaan braai het.

Stanley E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stanley E

Baie aangename naweek. Swembad skoon en alle ander geriewe.

Baie lekker gebly. Almal baie vriendelik, selfs die sekuriteitswag by die hek.

Ansia P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansia P

Well maintained and comfortable stay.

See stars.

Alida C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Alida C

Badkamer vuil, kombuis vuil, geen potte/panne vir kosmaak. Geen water.

Eenheid vuil en geen water.

Dalrene Lodge se terugvoer

Geagte Alida

Volgens die bestuur en personeel van Dalrene Lodge beskou ons die aangeleentheid as afgehandel. Die bestuur was telefonies met jou in kontak en het dit met die sekuriteit ook bespreek. Ons is jammer as ons eenheid nie aan jou standaarde voldoen het nie.

Dalrene Lodge
Malandri J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Malandri J

Gerieflik en bekostigbaar vir 'n vinnige oornag opsie.

Was netjies, skoon en gerieflik vir 'n vinnige oornag. Die enigste kritiek sal wees dat die dekor en elektriese toestelle baie oumodies en vervalle is.

Hannes R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes R

Goed.

Let net daarop dat daar deur persoonlike besittings gegaan is deur personeel, toe ons na Nampo gereis het.

Dalrene Lodge se terugvoer

Geagte Hannes, as bestuur wil ons onverskoning vra vir die feit dat die personeel deur u besittings gegaan het. Die aangeleentheid is aangespreek en die nodige stappe is gedoen om te verhoed dat dit weer sal gebeur.
Groete.
Dalrene

Dalrene Lodge
Stefan N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Stefan N

Teleurgesteld.

Ons wou net vir een aand oorslaap en het ons 2-jaar-oue dogter by ons gehad. Hulle het toegelaat dat sy op haar eie matras kan slaap in die kamer en ons het dit waardeer. Ongelukkig het ons laat in die dag arriveer op Paasmaandag en dit het gelyk asof die kamer net vlugtig skoongemaak is. Daar was nog hare in die bad en stof op die vloer in die badkamer. Daar was ook geen warm water beskikbaar nie. Na 'n oproep is ons ingelig dit was as gevolg van beurtkrag en behoort binne 'n halfuur te herstel. Dit het nooit herstel nie en die volgende oggend was daar nogsteeds net koue water. Ons het maar ons goed opgepak en gery.

Dalrene Lodge se terugvoer

Geagte Stefan

As Bestuur wil ons u onverskoning vra vir die feit dat die kamer volgens u vlugtig kkoon gemaak was. Dit is onder die aandag van die kamer personeel gebring.

Wat die warm water aanbetref, beurtkrag beinvloed die voorsiening van water aan die dorp. Daar word boodskappe oor die pomp se water aan die inwoners gestuur wat nie altyd korrek is nie. Die gemiddelde dag is daar deurgegee dat die drukking sou herstel na beurtkrag, wat nie plaasgevind het nie. Al ons warmwater stelsels op die perseel is toegerus met 'n veiligheids klep om die elemente te beskerm. Weens die lae drukking kan die klep nie oopmaak nie dus was daar geen warm water in die eenhede nie.

Ons bied verskoning aan vir u ongerief maar soos u weet is dit buite ons beheer. Ons werk tans aan oplossings vir die probleem.
Groete.
Dalrene

Dalrene Lodge
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Sophie O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophie O

Fairly quiet place.

The place is ideal for families, very accommodative and peaceful.

Samil P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Samil P

Did not enjoy my stay.

Perhaps it was just my unit. I arrived late, and a helpful and pleasant security guard showed me in and to my unit. The unit was relatively clean, apart from the bedding and linen: they smelt clean, but didn't look clean and felt sort of sticky. The shower worked for my partner, but only had a trickle when I went to use it. At promptly 10 am, the cleaning people came and stared at us until we left.

Dalrene Lodge se terugvoer

Dear Samil
It is good to hear that you had a pleasant welcome by the security seeing you arrived after our office hours.
Our linen is thoroughly washed after every use. Due to load shedding the water pressure is not always the way it's supposed to be. We are working on the water problem. On your booking confirmation the check-in time is 14:00 to 22:00 and the check-out time is 10:00 am. We expect all our guest to honour and adhere to our rules. The cleaners know the rooms must be stripped and clean before check-in time so that the rooms can be ready for the next guest. You were not the only guest that evening, so there were a couple of rooms to be cleaned. Hope to see you again at Dalrene lodge.
From Management and Staff

Dalrene Lodge
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Lorraine S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lorraine S

Rustige omgewing, gemaklike verblyf.

Gerieflik en gemaklik. Netjiese genoeg plek vir gesin. Elke kamer het sy eie badkamer wat netjies toegerus is. Pad voor gastehuis net in baie slegte toestand.

Marcelle M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle M

Het oornag vanaf Kaapstad. Was beïndruk met netjiese plek en ook die waarde vir geld!

Betaal regtig min vir n pragtige netjiese huisie. Veilige omgewing en stil. Groot en heerlik bederf met beskuit en koekies. Beveel dit aan.

Emelda H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emelda H

Fantastic stay and excellent service.

We were well received by both reception and all staff. They went that extra mile to ensure we were happy. Rooms air conditioning was already on, braai area set up. Just excellent thank you.

Verette J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verette J

Netjies, ruim, goed toegerus, uitstekende diens.

Netjiese, ruim en goed toegeruste selfsorgakkommodasie met die opsie om etes in die restaurant te geniet of te bestel. Baie veilig. Uitstekende diens en ontvangs. Heerlike pizza en uitstekende ontbyt in styl voorgesit.

Dalrene Lodge se terugvoer

Geagte Verette

Baie Dankie vir die kommentaar, dit was 'n plesier om u by ons te kon gehad het. U is altyd Welkom .

Dalrene Lodge
Anne H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne H

A very pleasant stopover en route to Johannesburg.

A very comfortable bed with en suite bathroom and well equiped kitchen, rusks, tea, coffee provided. Basic toiletries provided in bathroom. Very clean accommodation with undercover parking. Very secure with security guard at entrance. Lovely gardens inside and a pool. Had a good nights rest. Unfortunately meals on sight were not available, but there were options available to eat at the Spur or KFC. Luckily I had brought padkos with me. The roads in wolmaranstadt do have potholes so drive cautiously. Driving through most of the towns on the N12 one must be aware of potholes.

Gerrit B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Gerrit B

Nie waarde vir geld nie.

Dalrene Gastehuis is goed geleë, veilig en netjies, maar dit is waar die pluspunte van hierdie gastehuis in Wolmaransstad eindig. Nou die negatiewe: die koste van die slaapplek per nag is reeds stewig, maar dit is ook ontbyt uitgesluit. Ek en my vrou het besluit om wel die volgende oggend ontbyt by die gastehuis se restaurant te gaan eet, nadat ons die vorige middag ingelig is dat die dame wat die kombuis bedryf afwesig is en ons dus nie middagete by die gastehuis se restaurant sou kon eet nie, maar wel ontbyt die volgende oggend. Toe die verrassing: die spyskaart wys 'n spesifieke prys vir die verskillende ontbyte, maar nadat ons betaal het, het ek tot my verbasing gesien ons is eenvoudig R130 elk vir twee ontbyte gevra (op die spyskaart was my ontbyt R85 en my vrou s'n minder). Boonop is ons met ons vertrek deur die wag met 'n vorm betrek vir R10 vir een of ander kompetisie wat 'n skool aanbied en waarmee 'n selfoon gewen kan word. Weens my werksverpligtinge reis ek heelwat en ek weet dus watter waarde om vir meer as 'n duisend rand 'n nag te verwag. Dalrene Gastehuis voldoen ongelukkig glad nie aan daardie verwagting nie.

Sumari W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumari W

Baie skoon en netjies.

Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is goed toegerus. Sal definitief weer daar bly.

Nicolette D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolette D

Dit was baie ruim en skoon.

Ons kon ongelukkig nie die swembad gebruik nie omdat daar 'n funksie was. Die feit dat daar nie WiFi is nie, maak dit 'n groot, negatiewe ervaring vir die bestemming.

Erika J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika J

Uitstekende akkommodasie.

Dalrene Lodge sal ek by ander aanbeveel. Mooi, netjiese plekkie.

Johan D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Ek sal weer daar bly.

Lekker gebly. Personeel is vriendelik en behulpsaam. Dalk net 'n liggie of kersie in kamer los vir die beurtkrag.

Liezl H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Liezl H

'n Bietjie teleurgesteld.

Hierdie eenheid is nie werklik selfsorg nie. Daar is geen potte, panne of bakke nie. Geen broodrooster of oondbak. Net messe, vurke, borde, ketel en braaigereedskap. Dit sou werk as jy net iets in die mikrogolf wou opwarm. Dit het beteken dat ons moes uitgaan vir ontbyt, want natuurlik ekstra kostes bygelas het, en beteken dat dit heelwat duurder uitgewerk het. Die beddens het outydse komberse en lakens op, met 'n groot beddeken wat definitief nie na elke besoek gewas kan word nie. Verder is die eenheid netjies, maar lyk asof dit bietjie opgeknap moet word.

Johann V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Gerieflik en netjies met baie kamerspasie.

Dalrene Lodge sal ek beslis kan aanbeveel, die hele ervaring van bespreek tot vertrek was baie goed georganiseer. Die Lodge se kamer / wooneenheid was ook baie goed toegerus met baie spasie. Ons tyd was bietjie kort maar het ook die braaigeriewe opgemerk wat ook naby aan die wooneenhede is, sal dit beslis probeer as ons weer daar oorbly.

Trudi C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudi C

Goeie, vriendelik diens, skoon en netjies.

Veilig, vriendelik, netjies en baie hulpvaardig.

Arina S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina S

Veilig, gerieflik en sentraal geleë.

Ons sal Dalrene Lodge aanbeveel.

Dalrene Lodge se terugvoer

Geagte Arina,

Baie Dankie vir u terugvoer, en aanbeveling. Vertrou om u weer by Dalrene Lodge te verwelkom.

Groete
Die Bestuur

Dalrene Lodge
Rika M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika M

Verrassend, groot, rustig.

Dalrene lodge was 'n aangename verrassing en ek was beïndruk met die uitleg, rustigheid en grootte van die blyplek. Ek sal beslis mense aanbeveel na die plek. Die uitdagings wat ek ervaar het was dat die deur na die braaiplek vanuit 'n kamer gegaan het. Daar was net 'n groentewasbak in die kombuis. Ek sou verwag het dat daar 'n paar basiese produkte verskaf word soos skottelgoedseep, vadoeke, ens. Vir 'n persoon wat die eerste keer daar gaan bly, het dit my onkant gevang.

Dalrene Lodge se terugvoer

Geagte Rika,

Baie Dankie vir die terugvoer, en ons is dankbaar dat u beindruk is met Dalrene Lodge se uitleg, rustigheid en grootte van die Chalets, en dat u ons sal aanbeveel vir verblyf
Chalet 13 waar u tuisgegaan het, se plasing is van so aard dat met die uitleg dit nie moontlik was om 'n deur van die kombuis na die braai area te maak nie, vandaar die deur uit een van die 3 slaapkamers. Al die Chalets het die klein ronde opwasbakke, soos u dit noem groentewasbak, jammer as dit vir u ongerieflik was. Daar is skottelgoedseep, opwas vadoek en afdroog vadoeke in die kas. Al wat nie in die chalets is nie is potte en panne, wat by ontvangs beskikbaar is. Jammer dat dit nie so aan u gestel is nie. Ons vra om verskoning daarvoor.
Ons vertrou om u in die toekoms weer te verwelkom by Dalrene Lodge.

Groete
Die Bestuur

Dalrene Lodge
Dewet B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewet B

Aagename personeel.

Effe deurmekaar met inboek. Skoonmaker kon gewag het tot na 10. Ontbyt was 5 ster. Dankie vir als.

Izette N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izette N

Netjiese ruim woonstelle.

Netjiese, gerieflike selfsorgeenhede. Baie ruim en veilig. Sal verseker weer daar oornag of hulle aanbeveel.

Riana O - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana O

'n Heerlike, rustige wegbreekplekkie!

Dankie vir jul vriendelikheid en gasvryheid!

Dalrene Lodge se terugvoer

Geagte Riana

Baie dankie vir die terugvoer. Ek vertrou om u weer te verwelkom by Dalrene Lodge. Van die bestuur.

Dalrene Lodge
Hendry C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hendry C

Verblyf was bevredigend.

Dalrene Lodge was stil en netjies. Ons wooneenheid het dalk so bietjie opgradering nodig.

Mathilda M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mathilda M

Baie aangenaam.

Baie lekker gebly en baie dankie. Ons het 'n lekker groot chalet gehad en was baie vriendelik ontvang en het baie lekker daar oornag. Aandete en ontbyt was heerlik! Dankie aan al die vriendelike personeel.

Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Andre V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Lekker rustige plek wat gerieflik en netjies is.

Net klein bietjie die ingang gemis toe ons die aand daar aankom. Verder was dit lekker rustig en veilig en ’n netjiese plek met lekker ontbyt. Bespreek voor ons weer op pad na nuwe bestemming was.

Maryna W - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna W

Baie netjies en ruim.

Restaurant se kos uit boonste rakke, die chef mag maar.

Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Gloria P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gloria P

We really enjoyed our stay there.

Value for money, nice and quiet place.

Mike V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike V

Skoon en gemaklik.

Die enigste negatiewe aspek was die feit dat hoewel daar in huise 3A en B wel "hobs" is daar geen potte of 'n pan is nie!

Danie J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie J

Ruim eenheid omring met pragtige tuin.

Geleë in ‘n stil woongebied. 24 uur-sekuriteit. Pragtige tuine en swembad. Goed toegeruste kombuis. Gemaklike bed.

Bernadette S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernadette S

Perfek!

Verblyf was heeltemal in orde. Nie heeltemal selfsorg, maar verder het ons geen probleem ondervind nie. Daar is geen haardroër in die plek nie, maar die ontvangsdame was so gaaf om hare vir ons te leen! Goeie kliëntediens.

Therese B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Therese B

Ruim en netjies.

Die volgende oggend was daar miere en organiese materiaal in die bad wat eers uitgespoel moes word voor gebruik.

Yolandi W - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi W

Heerlik gebly en baie veilig gevoel.

Ons het heerlik gebly, geswem en gebraai. Kan dalk net kyk na goed soos braaibakke en skerp messies wat nie voldoende was nie maar andersins heerlik.

Bertie V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie V

Ons het by Nampo 2016 gekuier.

Dit was nou lekker ruim, skoon, netjies en die diens was uit die boeke. Hier kan jy lekker kuier en oor niks bekommerd wees nie. Ons sal dit vir enige gesin ook aanbeveel, die kamers is groot en gerieflik.

Marissa D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa D

Baie netjies en gerieflik.

Ons was aangenaam verras. Pragtige plek en baie netjies.

Greta W - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greta W

Uitstekend!

Dankie vir 'n heerlike verblyf!

Deon N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon N

Veilige en rustige oorslaapplek op Wolmaranstad.

Dalrene is 'n entjie weg van die hoofstraat, wat dit doodstil en rustig maak. Kombuis was baie goed toegerus en slaapvertrek is ruim en baie netjies. Ons kan dit beslis aanbeveel.

Pieter G - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G

Baie aangenaam en gerieflik.

Baie aangename diens en pragtige skoon en netjiese eenhede. Sal enige tyd weer daar oornag.

Cilliers V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cilliers V

Die chalet was gerieflik.

Alles was goed, kon nie die motorhuis deur toe kry nie. Werk seker met afstand beheer. TV is te hoog moes op stoel staan om by te kom. Kort mense sukkel om by die krane van die bad by te kom. Oor die algemeen was ons verblyf baie lekker.

Henry M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henry M

Dit was netjies en verwelkomend.

Vir dié prys is die koffie te min. Sekuriteitswagte té opsigtelik. Kos was uitstekend. Ons sal beslis weer daar gaan oorslaap.

Tertius D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius D

Beslis die beste waarde vir geld wat ek nog ontvang het!

Baie mooi, rustige en luukse skoon chalets vir 'n plattelandse dorp. Die personeel uiters behulpsaam en is bereid om die ekstra myl te loop vir diens - dankie, sal dit enige tyd aanbeveel.

Susan H - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan H

Rustige, skoon en veilige verblyf.

Tweede keer wat ons daar oorbly en weereens baie tevrede. Almal baie vriendelik en hulpvaardig. Al die nodige in die kamer wat baie ruim is.

Elmarie K - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K

Aangename verrassing.

Die plek word geadverteer dat dit 'n restaurant op perseel het. Die restaurant is egter op 'n ander perseel en die mense het ons nie laat weet dat dit nie beskikbaar sou wees vir aandete nie. Daar was ook 'n paar belhamels met motorfietse wat daar gebly het wat heen-en-weer in die straat ge"rev", ge"spin" en geweldig geraas het. Ek aanvaar dat dit nie altyd so is nie, maar dit het die aand vir ons baie onaangenaam gemaak.

Dalrene Lodge se terugvoer

Die restaurant, ontvangs en chalets is op een perseel. Daar is 'n ingang van die straat na die ontvangs en restaurant en 'n sekuriteitsingang na die chalets. Van die chalets kan die restaurant, ontvangs bereik word sonder om terug te keer na die sekuriteietshek. Daar is op geen stadium melding gemaak dat die gaste aandete gaan nuttig in die restaurant nie, en is dit reeds die Vrydag reggemaak vir 'n funksie. By aankoms van die gaste het hulle gevra vir aandete en was hulle bewus van die funksie. Hulle het egter ontbyt bespreek vir die volgende oggend 8 uur. Ons het uit ons pad gegaan om dit vir hulle moontlik te maak, en het die gaste nie eens opgedaag, of laat weet dat hulle nie ontbyt gaan neem nie.
Die motorfiets ryers was deel van 'n groep bespreking en het hulle soos Elmarie meedeel in die straat ge"rev" en ge"spin" wat buite ons perseel is en waarvoor ons nie verantwoordelikheid kan neem nie. Aangesien dit nie op ons perseel was nie.

Dalrene Lodge
Mandi A - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mandi A

Baie mooi, rustig en stil plekkie om te rus na 'n lang reis.

Baie mooi, rustig en stil plekkie om te rus na 'n lang reis. Swembad was lekker om in af te koel.

Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Erene R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erene R

Baie lekker!

Baie lekker plek - kan lekker kuier en dit het groot kamers wat perfek is vir 'n klomp vriende !

George D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George D

Definitief aan te beveel!

Ons verblyf was 'n groot plesier. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam - hulle het uit hul pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak.

Christopher E - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher E

Die beste verblyf in 'n baie lang tyd!

Met aankoms was alles klaar reg en georganiseer, sal Darlene Lodge vir enigeen aanbeveel. Die blyplek was baie skoon netjies. Die Lodge is baie mooi en die landgoed kry baie aandag. Dis veilig en geen geraas van die hoofpad nie. Sal enige tyd weer daar bly as ek Wolmaranstad toe gaan.

Annamarie G - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie G

Dit was veilig, netjies, gasvry en rustig!

Die personeel is baie gasvry, die lodge is netjies en baie veilig met 24/7-sekuriteit. Dit is ook baie rustig en goed ingerigte geriewe. Waar het jy nou al ooit by 'n plekkie gekom waar daar 'n houer met tuisgebakte koekies en beskuit vir jou wag!

Linda D - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

Baie lekker gebly.

Ek sal Dalrene Lodge vir enige iemand aanbeveel. Dit is skoon, rustig en baie veilig. Sal baie beslis weer daar tuisgaan.

Emberentia W - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emberentia W

Aangename verblyf.

Sal by ander aanbeveel en ook self weer daar tuisgaan. Stoele op stoep sou gaaf gewees het.

Susan H - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan H

Netjies, rustig en kan dit aanbeveel.

Baie oulike plek met alles wat 'n mens nodig het. Stil, rustig, goeie matras en kussings - goed geslaap. Sekuriteit baie hulpvaardig en voel veilig.

Melani K - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melani K

Waarde vir geld en baie gerieflik gewees.

Ons het baie lekker daar gebly. Alles wat mens nodig het word verskaf.

Ester V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ester V

Was baie goed en lekker.

Dit was baie goed. Ontvangs, diens, netheid, skoonmaakdiens en alles was volgens ons behoeftes gewees. Baie dankie!

Marizeth J - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marizeth J

Baie lekker en rustige atmosfeer. Alles wat 'n mens nodig het.

Veilig, rustige en netjiese verblyf teen 'n goeie prys.

Anka V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anka V

Nie beïndruk nie.

TV en lugversorging het nie gewerk nie. Die TV is later uitsorteer. Beddens se dekens was baie vuil, daar was te min warm komberse en die matte met ou kolle op gehad.

Hein S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein S

Fantastiese diens en slaapplek!

Baie goed, ek sal dit beslis aanbeveel!

Angela L - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela L

The Lodge is well mantained what you see on their site is what you will get,

The only thing I wasn't happy with was the pots weren't clean (they were sticky). I was impressed at the pool & the 24/7 security guards who are friendly. Kobus is always willing to attend to the guest demands.

Julie H - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie H

Pleasantly surprised by the excellent accommodation

Wolmaransstad was just an overnight stop on a long journey around the country. Dalrene Lodge was away from the town, easy to find, safe and secure and very comfortable.

Riana V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

Baie netjies, skoon en ruim eenheid.

Sien die sterre hieronder.

Hannes S - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Madelain M - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelain M

Was net vir 1 dag daar en wou sommer langer bly.

Ek was baie aangenaam verras deur die plekkie. Die mense is vriendelik en die hele plekkie was netjies. Ons het baie lekker gerus al was dit net vir een aandjie, sal baie beslis weer gaan kuier.

Hantie V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hantie V

Dit was netjies en skoon. Ontvangs vriendelik.

LekkeaSlaap se diens is puik. Ek sal beslis in die toekoms weer van hulle gebruik en hulle met vrymoedigheid by vriende en familie aanbeveel.

Leon D - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

Good value for money

Clean, good value for money accommodation.

Gavin W - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gavin W

Not great.

Poor introduction. I was met with "You owe R250". No welcome or hallo etc. Unfriendly frontdesk staff. Accommodation needs a upgrade. It has old and tired bedspreads, curtains etc.

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vredestraat 29, Wolmaransstad, 2630, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlZDhjZTFmLWRlMzEtNDU3My05ZGE5LWJhYjM3MzFhZmVhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 76 5 1 5 29 Vrede Street Wolmaransstad 2630 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.194258504531 25.980681180954

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang