Dalrene Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Kobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 76
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Andre D - Nov 2023
Algehele gradering
Ongelooflik.
Zandria V - Nov 2023
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Bianca B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Stanley E - Jan 2024
Algehele gradering
Baie aangename naweek. Swembad skoon en alle ander geriewe.
Ansia P - Jan 2024
Algehele gradering
Well maintained and comfortable stay.
Alida C - Jan 2024
Algehele gradering
Badkamer vuil, kombuis vuil, geen potte/panne vir kosmaak. Geen water.
Dalrene Lodge se terugvoer
Geagte Alida
Volgens die bestuur en personeel van Dalrene Lodge beskou ons die aangeleentheid as afgehandel. Die bestuur was telefonies met jou in kontak en het dit met die sekuriteit ook bespreek. Ons is jammer as ons eenheid nie aan jou standaarde voldoen het nie.
Malandri J - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik en bekostigbaar vir 'n vinnige oornag opsie.
Hannes R - Mei 2023
Algehele gradering
Goed.
Dalrene Lodge se terugvoer
Geagte Hannes, as bestuur wil ons onverskoning vra vir die feit dat die personeel deur u besittings gegaan het. Die aangeleentheid is aangespreek en die nodige stappe is gedoen om te verhoed dat dit weer sal gebeur.
Groete.
Dalrene
Stefan N - Apr 2023
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Lees meerDalrene Lodge se terugvoer
Geagte Stefan
As Bestuur wil ons u onverskoning vra vir die feit dat die kamer volgens u vlugtig kkoon gemaak was. Dit is onder die aandag van die kamer personeel gebring.
Wat die warm water aanbetref, beurtkrag beinvloed die voorsiening van water aan die dorp. Daar word boodskappe oor die pomp se water aan die inwoners gestuur wat nie altyd korrek is nie. Die gemiddelde dag is daar deurgegee dat die drukking sou herstel na beurtkrag, wat nie plaasgevind het nie. Al ons warmwater stelsels op die perseel is toegerus met 'n veiligheids klep om die elemente te beskerm. Weens die lae drukking kan die klep nie oopmaak nie dus was daar geen warm water in die eenhede nie.
Ons bied verskoning aan vir u ongerief maar soos u weet is dit buite ons beheer. Ons werk tans aan oplossings vir die probleem.
Groete.
Dalrene
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Sophie O - Des 2022
Algehele gradering
Fairly quiet place.
Samil P - Des 2022
Algehele gradering
Did not enjoy my stay.
Lees meerDalrene Lodge se terugvoer
Dear Samil
It is good to hear that you had a pleasant welcome by the security seeing you arrived after our office hours.
Our linen is thoroughly washed after every use. Due to load shedding the water pressure is not always the way it's supposed to be. We are working on the water problem. On your booking confirmation the check-in time is 14:00 to 22:00 and the check-out time is 10:00 am. We expect all our guest to honour and adhere to our rules. The cleaners know the rooms must be stripped and clean before check-in time so that the rooms can be ready for the next guest. You were not the only guest that evening, so there were a couple of rooms to be cleaned. Hope to see you again at Dalrene lodge.
From Management and Staff
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Lorraine S - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustige omgewing, gemaklike verblyf.
Marcelle M - Mei 2021
Algehele gradering
Het oornag vanaf Kaapstad. Was beïndruk met netjiese plek en ook die waarde vir geld!
Emelda H - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantastic stay and excellent service.
Verette J - Jan 2021
Algehele gradering
Netjies, ruim, goed toegerus, uitstekende diens.
Dalrene Lodge se terugvoer
Geagte Verette
Baie Dankie vir die kommentaar, dit was 'n plesier om u by ons te kon gehad het. U is altyd Welkom .
Anne H - Des 2021
Algehele gradering
A very pleasant stopover en route to Johannesburg.
Lees meerGerrit B - Mei 2021
Algehele gradering
Nie waarde vir geld nie.
Lees meerSumari W - Des 2020
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Nicolette D - Des 2020
Algehele gradering
Dit was baie ruim en skoon.
Erika J - Jan 2019
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie.
Johan D - Feb 2019
Algehele gradering
Ek sal weer daar bly.
Liezl H - Apr 2019
Algehele gradering
'n Bietjie teleurgesteld.
Lees meerJohann V - Sep 2018
Algehele gradering
Gerieflik en netjies met baie kamerspasie.
Trudi C - Sep 2018
Algehele gradering
Goeie, vriendelik diens, skoon en netjies.
Arina S - Jan 2018
Algehele gradering
Veilig, gerieflik en sentraal geleë.
Dalrene Lodge se terugvoer
Geagte Arina,
Baie Dankie vir u terugvoer, en aanbeveling. Vertrou om u weer by Dalrene Lodge te verwelkom.
Groete
Die Bestuur
Rika M - Jan 2018
Algehele gradering
Verrassend, groot, rustig.
Lees meerDalrene Lodge se terugvoer
Geagte Rika,
Baie Dankie vir die terugvoer, en ons is dankbaar dat u beindruk is met Dalrene Lodge se uitleg, rustigheid en grootte van die Chalets, en dat u ons sal aanbeveel vir verblyf
Chalet 13 waar u tuisgegaan het, se plasing is van so aard dat met die uitleg dit nie moontlik was om 'n deur van die kombuis na die braai area te maak nie, vandaar die deur uit een van die 3 slaapkamers. Al die Chalets het die klein ronde opwasbakke, soos u dit noem groentewasbak, jammer as dit vir u ongerieflik was. Daar is skottelgoedseep, opwas vadoek en afdroog vadoeke in die kas. Al wat nie in die chalets is nie is potte en panne, wat by ontvangs beskikbaar is. Jammer dat dit nie so aan u gestel is nie. Ons vra om verskoning daarvoor.
Ons vertrou om u in die toekoms weer te verwelkom by Dalrene Lodge.
Groete
Die Bestuur
Dewet B - Sep 2018
Algehele gradering
Aagename personeel.
Izette N - Sep 2018
Algehele gradering
Netjiese ruim woonstelle.
Riana O - Mrt 2018
Algehele gradering
'n Heerlike, rustige wegbreekplekkie!
Dalrene Lodge se terugvoer
Geagte Riana
Baie dankie vir die terugvoer. Ek vertrou om u weer te verwelkom by Dalrene Lodge. Van die bestuur.
Hendry C - Aug 2018
Algehele gradering
Verblyf was bevredigend.
Mathilda M - Jun 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Andre V - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker rustige plek wat gerieflik en netjies is.
Maryna W - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie netjies en ruim.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Gloria P - Des 2017
Algehele gradering
We really enjoyed our stay there.
Mike V - Mei 2017
Algehele gradering
Skoon en gemaklik.
Danie J - Des 2017
Algehele gradering
Ruim eenheid omring met pragtige tuin.
Bernadette S - Mei 2017
Algehele gradering
Perfek!
Therese B - Aug 2017
Algehele gradering
Ruim en netjies.
Yolandi W - Nov 2017
Algehele gradering
Heerlik gebly en baie veilig gevoel.
Bertie V - Mei 2016
Algehele gradering
Ons het by Nampo 2016 gekuier.
Marissa D - Mei 2016
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Greta W - Jan 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Deon N - Des 2016
Algehele gradering
Veilige en rustige oorslaapplek op Wolmaranstad.
Pieter G - Mei 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam en gerieflik.
Cilliers V - Des 2016
Algehele gradering
Die chalet was gerieflik.
Henry M - Des 2016
Algehele gradering
Dit was netjies en verwelkomend.
Tertius D - Okt 2016
Algehele gradering
Beslis die beste waarde vir geld wat ek nog ontvang het!
Susan H - Mei 2016
Algehele gradering
Rustige, skoon en veilige verblyf.
Elmarie K - Sep 2016
Algehele gradering
Aangename verrassing.
Lees meerDalrene Lodge se terugvoer
Die restaurant, ontvangs en chalets is op een perseel. Daar is 'n ingang van die straat na die ontvangs en restaurant en 'n sekuriteitsingang na die chalets. Van die chalets kan die restaurant, ontvangs bereik word sonder om terug te keer na die sekuriteietshek. Daar is op geen stadium melding gemaak dat die gaste aandete gaan nuttig in die restaurant nie, en is dit reeds die Vrydag reggemaak vir 'n funksie. By aankoms van die gaste het hulle gevra vir aandete en was hulle bewus van die funksie. Hulle het egter ontbyt bespreek vir die volgende oggend 8 uur. Ons het uit ons pad gegaan om dit vir hulle moontlik te maak, en het die gaste nie eens opgedaag, of laat weet dat hulle nie ontbyt gaan neem nie.
Die motorfiets ryers was deel van 'n groep bespreking en het hulle soos Elmarie meedeel in die straat ge"rev" en ge"spin" wat buite ons perseel is en waarvoor ons nie verantwoordelikheid kan neem nie. Aangesien dit nie op ons perseel was nie.
Mandi A - Des 2016
Algehele gradering
Baie mooi, rustig en stil plekkie om te rus na 'n lang reis.
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Anonieme gas - Mei 2016
Algehele gradering
Erene R - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker!
George D - Mrt 2015
Algehele gradering
Definitief aan te beveel!
Christopher E - Feb 2015
Algehele gradering
Die beste verblyf in 'n baie lang tyd!
Annamarie G - Jan 2015
Algehele gradering
Dit was veilig, netjies, gasvry en rustig!
Linda D - Jan 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Emberentia W - Des 2015
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Susan H - Nov 2015
Algehele gradering
Netjies, rustig en kan dit aanbeveel.
Melani K - Des 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld en baie gerieflik gewees.
Ester V - Sep 2015
Algehele gradering
Was baie goed en lekker.
Marizeth J - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie lekker en rustige atmosfeer. Alles wat 'n mens nodig het.
Anka V - Mei 2015
Algehele gradering
Nie beïndruk nie.
Hein S - Des 2014
Algehele gradering
Fantastiese diens en slaapplek!
Angela L - Des 2014
Algehele gradering
The Lodge is well mantained what you see on their site is what you will get,
Julie H - Sep 2014
Algehele gradering
Pleasantly surprised by the excellent accommodation
Riana V - Feb 2014
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en ruim eenheid.
Hannes S - Feb 2014
Algehele gradering
Lekke!
Madelain M - Sep 2014
Algehele gradering
Was net vir 1 dag daar en wou sommer langer bly.
Hantie V - Jul 2014
Algehele gradering
Dit was netjies en skoon. Ontvangs vriendelik.
Leon D - Mrt 2014
Algehele gradering
Good value for money
Gavin W - Sep 2014
Algehele gradering
Not great.
- Kapasiteit: 58 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vredestraat 29, Wolmaransstad, 2630, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang