Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dalriada Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Keurbooms River, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Die moderne en luukse Dalriada-kothuis is aan die oewer van die Keurboomsrivier geleë.

Dalriada Cottage het panoramiese uitsigte oor die rivier, en bestaan uit 2 slaapkamers, 'n solder en 2 badkamers, wat dit ideaal maak vir paartjies of klein gesinne wat wil wegbreek. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die solder het toegang met 'n leer en is ingerig met 2 enkelbeddens. Die 2 badkamers bestaan uit 'n bad en 'n stort, en linne en handdoeke word voorsien. 'n Groot stoep op die eerste verdieping het 'n lieflike uitsig oor die rivier en omgewing.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, en 'n mikrogolfoond asook eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien en 'n skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met volledige DStv, en die alleenstaande kaggel sal gaste knus hou op daardie koue dae. Neem asseblief kennis dat rook en troeteldiere ongelukkig nie toegelaat word nie.

Dalriada Cottage Cottage is in 'n veilige eko-landgoed geleë waar Springbok vrylik wonder. Die landgoed is ten volle omhein, en toegang word verkry deur 'n afstandbeheerde hek. Die rivier is ideaal vir visvang, bootry en swem en die area het vrugbare voëllewe. Plettenbergbaai is binne 10 minute se ry en bied verskeie doendinge en besienswaardighede.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • N2, Keurbooms River, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Keurbooms River, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53f95cef05d789a39d90f71988bd7fd23e07876e12431ea082c158e5435d9a21fb45211197beaf21cb25ea98383202b19e0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6) N2 Keurbooms River 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.005030400198 23.403560523818

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang