Dam House Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Verdun-weg, Wildeberg Wines, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dam House Cottage bied 'n rustige wegbreek by Wildeberg Wines teen die hange van die berg in die hartjie van die Franschhoek-wynvallei. Die kothuis is op 'n damwal langs 'n grondpad geleë, word deur fynbos omring en spog met 'n panoramiese uitsig. Dit is ideaal vir paartjies of sakereisigers wat op soek is na ontspannende verblyf.
Die oopplankothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, 'n skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele toegerus. Langs die kombuis is daar 'n knus sitarea met 'n TV en 'n kaggel waar gaste met 'n boek kan ontspan. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea bied toegang tot 'n toegeboude houtdek met 'n etenstafel en dit lei na 'n sonnige houtdek met braaigeriewe en 'n uitsig oor die dam.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Henriette Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 34
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Verdun-weg, Wildeberg Wines, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Franschhoek Boland Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Verdun-weg, Wildeberg Wines, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang