Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dam 'n Devine

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Karl H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Baie geniet. Als was perfek gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Pragtig en top gehalte. Dam 'n Devine is 'n wonderlike huis met alles wat nodig is en nog meer, geleë by 'n klein dam in die veilige Country landgoed in Parys, teen die Vaalrivier. Die huis is ruim en modern en alles is van goeie gehalte, fantastiese diens van Adele, ons het heerlik gebly en gekuier daar. Bespreek gerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Mooiste mooi. Vreeslik mooi plek met 'n rustige en mooi uitsig! Sal vir seker weer hier wil kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Heerlike rustyd. Baie skoon, ruim, rustig en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mantoa M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Super. Adele was cooperative and helpful. The place is breathtaking. Refreshing, joyful, exciting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denelcia L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

It was an awesome weekend away. The house is clean and spacious and has everything you will need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marika E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Fantastiese huis, baie gerieflik en rustig. Fantastiese huis, baie gerieflik en rustig. Ons het presies gekry soos beskryf op die website. Sal dit definitief weer wil besoek en sal dit aanbeveel vir enge iemand wat uitvra oor Parys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius S
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Regtig stunning plek om te bly. Alles is tot jou beskikking en lyk soos op fotos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Ons het dit so geniet en die beste was dat beurtkrag ons glad nie beïnvloed het nie. Baie goed toegeruste huis met alles wat nodig was en nog meer. Heeltemal onafhanklik van deurlopende kragtoevoer. Die dam op jou voortuin het visse in en ook groot karpe waarvan ek bevoorreg was om 1 te vang en vry te laat. Kerrie is lyk my die voorkeur geur. Die eienaars is baie behulpsaam en ons het geen haakplekke ondervind nie. Alles het seepglad verloop. Ek kan die blyplek aanbeveel en ek maak planne om weer daar tyd deur te bring later vanjaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chante B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

It was amazing! We had a great stay. The service was excellent and the accommodation offers a lot of extras to make your stay worthwhile. We will definitely return, we had a lot of fun with great memories.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Crane-rylaan 3206, Parys Gholflandgoed, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAT7nTOHo283CaV8NyVkR1cK1fDYdPqCljSbiElop8E28oy3mKPl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 41 5 1 5 3206 Blue Crane Drive Parys Golf & Country Estate 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.882826856169 27.483363904476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang