Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dam 'n Devine

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 41 resensies vir Dam 'n Devine
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Karl H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl H

Baie geniet.

Als was perfek gewees.

Jaco S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Pragtig en top gehalte.

Dam 'n Devine is 'n wonderlike huis met alles wat nodig is en nog meer, geleë by 'n klein dam in die veilige Country landgoed in Parys, teen die Vaalrivier. Die huis is ruim en modern en alles is van goeie gehalte, fantastiese diens van Adele, ons het heerlik gebly en gekuier daar. Bespreek gerus!

Gert K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert K

Mooiste mooi.

Vreeslik mooi plek met 'n rustige en mooi uitsig! Sal vir seker weer hier wil kuier.

Irma J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irma J

Heerlike rustyd.

Baie skoon, ruim, rustig en gerieflik.

Mantoa M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mantoa M

Super. Adele was cooperative and helpful. The place is breathtaking.

Refreshing, joyful, exciting.

Denelcia L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denelcia L

It was an awesome weekend away.

The house is clean and spacious and has everything you will need.

Marika E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika E

Fantastiese huis, baie gerieflik en rustig.

Fantastiese huis, baie gerieflik en rustig. Ons het presies gekry soos beskryf op die website. Sal dit definitief weer wil besoek en sal dit aanbeveel vir enge iemand wat uitvra oor Parys.

Marius S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

Regtig stunning plek om te bly.

Alles is tot jou beskikking en lyk soos op fotos.

Jacobus M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus M

Ons het dit so geniet en die beste was dat beurtkrag ons glad nie beïnvloed het nie.

Baie goed toegeruste huis met alles wat nodig was en nog meer. Heeltemal onafhanklik van deurlopende kragtoevoer. Die dam op jou voortuin het visse in en ook groot karpe waarvan ek bevoorreg was om 1 te vang en vry te laat. Kerrie is lyk my die voorkeur geur. Die eienaars is baie behulpsaam en ons het geen haakplekke ondervind nie. Alles het seepglad verloop. Ek kan die blyplek aanbeveel en ek maak planne om weer daar tyd deur te bring later vanjaar.

Chante B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante B

It was amazing!

We had a great stay. The service was excellent and the accommodation offers a lot of extras to make your stay worthwhile. We will definitely return, we had a lot of fun with great memories.

Lungelwa D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lungelwa D

Was a lovely stay, my children loved the place, they want to do it again preferably in summer.

Thank you so much, we felt that the weekend was too short, we were indoors most of the time but never bored because there was almost everything to do in the venue that entertained my kids. The photos on the internet do not do justice to the venue, the place is too beautiful.

Dirk V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk V

Perfekte verblyf in Parys.

Ons het ongelooflik lekker gebly. Heerlike spasieuse huis met alle toebehore wat 'n mens kan verlang. Ons het baie tuis gevoel. Die golflandgoed is 'n baie lekker veilige omgewing vir stap, fietsry en golfspeel.

Theunis D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis D

Pragtige plek vir gesin of vriendegroep.

Baie netjiese huis met meer as wat verwag word. Gholfbaan in 'n baie goeie toestand en lekker gehengel en gebraai, kinders ook die swembad en blyplek baie geniet. Twee aande beslis te min.

Christa G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa G

Best accommodation we had in a long time.

It was a short break for my husband's 79th birthday. We love our peace and quiet location, and just found the right place. We skipped the dinner out on the town and stayed right there. Feeding the wild birds and watching the bokkies across the water. Such bliss. The décor and everything in the kitchen is of the best quality, even an egg boiler provided. Loadshedding does not exist, thanks to provision made for power supply. A memorable stay. Thank you.

Dineo T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dineo T

It was more than what we expected.

It was homely, it had everything we needed for the weekend. It is a place worth visiting again. It was beyond our expectations. There is absolutely nothing we can complain of.

Jennifer V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer V

Baie Lekker!

Dit was baie lekker, die weer was koud, maar met aankoms het die kaggel gebrand en dit was net baie lekker.

Karien B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien B

Beste toegeruste plek. Lekker om 3 slaapkamers te hê wat almal dieselfde geriewe bied.

Stil en veilig. Nét wat jou hart begeer. Ongelukkig het die water 'n baie slegte reuk. Res van geriewe is 5-ster.

Natasja D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja D

Pragtige huis, netjies en skoon en reëlings voortreflik.

Sien sterre.

Skarlien L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Skarlien L

Beautiful home!

Everything was perfect.

Ruan R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan R

Great time, great stay!

Clean and everything you need is available.

Minda V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minda V

Lieflike plek! Goed toegerus, groot ruimte, met ekstras! Fantastiese ligging! Veilige stapplek!

Baie dankie vir 'n fantastiese plek en ruimte vir rus en vrede so langs die water en in die natuur. Ons kon hier stil word, ver stap, roei en ook kuier rondom die kaggel, braaivuur en op die groot stoep. Dankie ook vir al die ekstras! Dit was 'n groot bederf!

John M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M

Beautifull place!

Cater for everything you need and more, enjoyed the stay.

Lebo L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebo L

It was awesome holiday accommodation.

Our stay was absolutely fantastic and the place was amazing. We enjoyed our stay with the extras provided.

Jennifer V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer V

Wonderlik en baie lekker.

Die huis is baie mooi en modern, swembad net groot genoeg vir ontspan en lekker rustig wees.

Zelmarie M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelmarie M

Absoluut pragtig!

So lekker ontspan in die pragtige huis!

Maxie D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxie D

Vyfsterverblyf, asemrowend mooi uitsig, definitief waarde vir geld!

Ons het so lekker gebly, braai en swem. Die huis het alles waaraan jy kan dink en meer. Baie mooi dekor en mens voel sommer tuis.

Altus S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altus S

'n Juweel van rus wat raak-raak aan die Vaalrivier.

Wat 'n verruklike langnaweek weg! Dam 'n Devine is 'n ruim huis met top-gehalte afwerkings. Die agent en eienaar was in gereelde kontak om te verseker ons word goed na omgesien. Geen detail is misgekyk nie wat verseker het dat ons 'n asemrowende tyd gehad het. Dankie dat ons die stukkie paradys kon ervaar.

Carlien D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien D

Beautiful and tranquil stay.

Beautiful and tranquil stay. Excellent!

Anina V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina V

Fantastiese plek vir 'n rustige naweekwegbreek.

Mooiste ligging so op die rivier.

Nic S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic S

Goeie ligging en baie om te doen.

Relings was maklik en die huis is baie netjies en goed toegerus. 'n Baie lekker naweek weg.

Priscila R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscila R

Stunning place! Perfect for a chilled break.

The house and property are absolutely stunning and spacious. It has a lovely garden with the pond right there, and a great splash pool. We loved listening to the birds, hearing the fish jump in the pond and enjoyed the sunny weather. The estate is beautiful and we loved driving around with the golf cart. You really don't even need to leave the house, but if you, Parys town is lovely. We had a wonderful time and we can't wait to be back.

Adri V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Bitter mooi plek, met 'n mooi uitsig en kalm atmosfeer! Netjies, baie goeie waarde vir geld!

Mooi uitsig! Bitter mooi huis! Skoon en netjies! Baie goeie waarde vir geld!

Dam 'n Devine se terugvoer

Ek is bly julle het jul tydjie in Parys geniet. Hoop om jul gou weer te sien.

Dam 'n Devine
Christo B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B

Fantasties in Parys.

Gemaklike en moderne verblyf. Die swembad bied lafenis tydens die warm dae met 'n heerlike stoep en braai om die sonsondergang te geniet. Hoogs aan te beveel.

Ermelita V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ermelita V

Beautiful home, perfect for a family get together!!

Beautiful home, perfect for a family get together!!

Tanya B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B

Was 'n wonderlike plek.

Was 'n pragtige plek, absoluut luuks en netjies. Ons het dit verskriklik baie geniet. Kan nie wag om weer te gaan nie.

Dam 'n Devine se terugvoer

Bly julle het dit geniet!!!!

Dam 'n Devine
Elmien S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien S

Oase van rus en vrede.

Dit was 'n absolute plesier om by dam 'n devine te ontspan saam met vriende na 'n uitmergelende lockdown. Daar is soveel aandag aan elke klein besonderhede gegee en ons enigste teleurstelling was dat ons nie langer bespreek het nie. Ons kinders was deurgaans veilig en die sonsondergang oor die dam was een vir die boeke.

Dam 'n Devine se terugvoer

Baie dankie dat julle die huis so mooi opgepas het.

Dam 'n Devine
Rico C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rico C

Baie mooi en netjiese plek om lekker te kuier

Ons het so lekker by die huis gekuier dat ons nie eens in Parys se strate wou rondloop nie. Die huis is perfek ingerig vir 'n vriende-wegbreek en is so mooi geleë teen die water. Ons sal beslis weer daar bly as ons weer Parys toe gaan.

Dam 'n Devine se terugvoer

Baie dankie. Was lekker om julle te ontvang.

Dam 'n Devine
Michelle M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M

The house is beautiful and so well decorated. It was a real treat to get out of Joburg.

The hosts were extremely accommodating, open and kept checking in that all was good. The location of the property is stunning with beautiful evening sunsets. Golf and relaxing! Lovely weekend away that I highly recommend. Tastefully decorated, luxurious and comfortable! A real winner!

Christo S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S

Stunning verblyf.

Sal die verblyf hoogs aanbeveel. Baie huislike atmosfeer en alles wat ‘n mens nodig het en meer is daar. Rustig en ontspannend en mens voel met die intrapslag dadelik tuis. Die huis en alles wat gebied word was meer as wat ons verwag het. Alles was soos geadverteer net nog beter. Die eienaar was baie behulpsaam met alles en het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel. Ons gaan beslis gereeld daar kuier. Beslis elke sent werd!

Francois P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois P

FANTASTIES!

Baie mooi gerieflike huis met alles wat jy benodig. Uitstekende ligging. Gerieflike kamers met pragtige badkamers. Sal Dam `n Devine definitief aanbeveel.

Antonet Catherina R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonet Catherina R

Absolute bederf, once in a lifetime móét!

Wat 'n ongelooflike juweel! Van die voordeur-verrassing tot elke hoekie en draaitjie in hierdie fantastiese huis! Luuks, netjies, skoon! Wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, gholfkarretjie, speelgoed, sandput, swembad, visstokke, bielie karp in die dam teen die huis! Aircon! Absolute fees, die huis is so goed beplan jy wil net jou kamera gryp en elke hoekie afneem! Van oupa van 80 tot toddler van 3, almal het iets te doene gehad! Die kolganse se visduik-episode was net 'n cherry op 'n al klaar romerige koek! Kids het kayak gery en selfs ma het 'n spin gevat! Hoofslaapkamer was 'n droom! Eienaars net 'n WhatsApp ver en Maria net 'n aanwins met haar vrolike, behulpsame geaardheid! Moenie wonder nie ─ doen! Hierdie is ligging, prys en waarde werd! Ons sê dankie, ons is toegelaat om mense oor te nooi (my man se 2 boeties en hul vrouens) met geen ekstra koste nie! Dam 'n Devine is die grootste bederf in Parys! Ek kan nie wag om ons volgende bespreking te maak nie, het ook nie genoeg beskrywende woorde nie. Simply 'n droom. Wou nooit weer huistoe gaan nie! Hou so aan. Die hospitality industrie kort meer mense wat toerisme verstaan! You nailed it!

Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Crane-rylaan 3206, Parys Gholflandgoed, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAT7nTOHo283CaV8NyVkR1cK1fDYdPqCljSbiElop8E28oy3mKPl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 41 5 1 5 3206 Blue Crane Drive Parys Golf & Country Estate 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.882826856169 27.483363904476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang