Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Damhuis @ Vaaldam

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mario Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Damhuis @ Vaaldam
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Angeline W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angeline W

Awesome!

Baie dankie vir ongelooflike lekker naweek, lekker geswem en gekuier sal vir seker weer kom. Alles was netjies en so gerieflik, mens pak letterlik net klere en kos.

Damhuis @ Vaaldam se terugvoer

Baie dankie. Julle is enige tyd weer welkom.

Damhuis @ Vaaldam
Vanessa G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa G

Wat 'n heerlike naweek saam met vriende en familie. Ons het memories gemaak.

Wat 'n pragtige en rustige plekkie. Daar is alles wat jy nodig het en meer. Oud en jonk kan heerlik kuier. Ons het so lekker gekuier en wou nie terug gaan huis toe nie. Sal graag wil terug gaan in die somer. Baie dankie dat julle, julle stukkie hemel met ons gedeel het. Sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan bly. Baie dankie vir julle vriendelikheid en dat julle seker gemaak het ons slaap warm. Net daai ekstra omgee het so baie beteken. Sien julle gou weer.

Damhuis @ Vaaldam se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap. So bly julle het dit geniet. Sien julle hopelik gou weer.

Damhuis @ Vaaldam
Videan J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Videan J

More than what I expected, a beautiful family home.

All I can say is wow wow wow. The place was extremely clean, big, and beautiful. We had so much fun; the place had everything, all utensils, plates, everything clean. I would definitely rate it 10 out of 10, and you will definitely be seeing me again soon. Thank you, Mario.

Damhuis @ Vaaldam se terugvoer

Thank you for the beautiful review, Videan. I'm so glad you enjoyed your stay. Hope to see you soon.

Damhuis @ Vaaldam
Michelle H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H

Lekker kuier, visvang, rus en vrede, pragtige uitsig, spasie vir almal.

Dit was die lekkerste naweek ooit. Die huis en kuier areas is baie groot. Alles was baie netjies en gerieflik uitgelê. Ons het die musiek stokkies so geniet terwyl ons gekuier het. Die uitsig is te pragtig met die zebras en bokke. Dit was lekker stil, so ons kon lekker bietjie in die oggend ontspan. Ek sal vir seker die Damhuis aanbeveel en sal bitter graag weer daar gaan kuier vir 'n naweek, dalk ook langer. Die manne het ook lekker gehengel en 'n paar groottes uitgetrek. Baie dankie Mario en span, julle laat julle gaste so tuis en gemaklik voel.

Damhuis @ Vaaldam se terugvoer

Baie dankie. Ons is bly julle het lekker gekuier en kan nie wag om julle weer te huisves nie.

Damhuis @ Vaaldam
Larshen N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Larshen N

Beautiful views and very clean, I will definitely be back soon.

Our stay was better than we expected and everything was amazing.

Simoné K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoné K

Best holiday stay with kids.

Our stay at Damhuis @ Vaaldam was absolutely incredible! This is by far the best place we have stayed at with 3 busy young boys. The entertainment area is amazing! We needed nothing. Everything you could think of was available in the house. The hosts are just as amazing and helpful. And the wildlife roaming around was a bonus! And walking distance to fish at the dam. We couldn't have asked for more.

Damhuis @ Vaaldam se terugvoer

Thank you very much for the beautiful message. Hope to see you again soon.

Damhuis @ Vaaldam
Ane W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane W

Gesellig; Natuur mooi; Aangenaam; Pragtige woning.

Uitstekende plek! Ek sal vir seker Damhuis @ Vaaldam aan enige iemand aanbeveel! Dit is 'n pragtige huis met meer as genoeg spasie vir 'n groot groep mense. Vir seker kindervriendelik ook met die lekkerste swembad om af te koel.

Damhuis @ Vaaldam se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap. Julle is enige tyd weer welkom.

Damhuis @ Vaaldam
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Weltina Erfdeel 79, Oranjeville, 1995, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94375bfd176375df7ae599c847012d0face511839c2a8f7308b8b1ebfee283e42eb590a9fd9528b6a6470a5a948a52e08ea7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 12) 7 5 1 5 Plot 79 Weltina Oranjeville 1995 Vrystaat 021 201 8901 10:00-19:00 14:00 -26.993723076577 28.159666810918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang