Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Damn Caravan @ Fairview Estates

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ria B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Beste medisyne. Die natuurskoon en uitsig rondom die Damn Caravan – sneeubedekte berge in September ingesluit – het ons naweek iets besonders gemaak. Om dit in afsondering en stilte te geniet, was 'n bonus! Die Damn Caravan is smaakvol toegerus met alles wat jy op 'n wegbreeknaweek nodig het. Ons beveel die stilte, uitsig en gemaklike verblyf graag aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Damn Caravan @ Fairview Estates
Hallo Ria Ek is so bly julle het dit geniet, dit is my en Jandre se favourite spot op die plaas. Die naggeluide is net iets uit 'n ander wêreld. Hoop julle kom kuier gou weer. Groete Corlia

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Corlia Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 100

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairview Estates, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd559e0b667164a429d394df4c50021104d919dad9c401ee363fc841d85d881fd75c81646a517727c1f8305f549aba7044d6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 Fairview Estates Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.558655869651 28.294815820152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang