Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Damn Caravan @ Fairview Estates

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairview Estates, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Damn Caravan @ Fairview Estates is op die Fairview Estates geleë, naby Fouriesburg op die grens van die Vrystaat en Lesotho. Die landgoed bestaan uit plase met Bonsmara-beeste, Appaloosa-perde en alpakkas. Die plase bied asemrowende natuurskoon en die kans om werklik uit die stad te ontsnap.

Die eenheid is reg langs die dam geleë, bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 'n enkelbed. Die badkamer het 'n wasbak, toilet en 'n stort met 'n gasgeiser.

Die kombuis is met 'n gas-yskas-vrieskas, gasstoof en -oond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n smeulstofie en gemaklike rusbanke.

Buite is daar 'n stoep met 'n etenstafel vir 6 en buitebraaigeriewe. Let dat alle toestelle met gas werk en dat daar nie elektrisiteit in hierdie eenheid is nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Corlia Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 100

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Fairview Estates, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Damn Caravan @ Fairview Estates het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Drakensberge Vrystaat
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairview Estates, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd559e0b667164a429d394df4c50021104d919dad9c401ee363fc841d85d881fd75c81646a517727c1f8305f549aba7044d6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 Fairview Estates Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.558655869651 28.294815820152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang