Dampies Den
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Wilmien Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 39
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Eric M - Apr 2024
Algehele gradering
Geseend, vreedsaam en ontspannend.
Dampies Den se terugvoer
Baie dankie, Eric. Dit was lekker om julle hier te kon hê. Kom kuier gou weer!
Petro H - Feb 2024
Algehele gradering
5 sterre!
Dampies Den se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde, Petro! Dit word regtig baie waardeer. Altyd lekker as gaste soos familie word!
Jody J - Jan 2024
Algehele gradering
The host was friendly and very helpful. Beautiful place, with exceptional views.
Jacobus V - Mei 2024
Algehele gradering
Mooi, billik en gemaklik.
Dampies Den se terugvoer
Dankie Jacobus, Dampies Den waardeer jou positiewe woorde!
Chris B - Jun 2024
Algehele gradering
Amazing.
Dampies Den se terugvoer
Dankie vir jou positiewe woorde, ons waardeer dit baie!
Fritz S - Feb 2024
Algehele gradering
Dampies Den, die lafenis van Rawsonville.
Bradley L - Jan 2024
Algehele gradering
A great peaceful place for a quiet getaway.
Marcelle S - Des 2023
Algehele gradering
Romantic getaway.
Christine O - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, salig, lekke.
Dampies Den se terugvoer
Dankie Christine, kom kuier gerus weer!
Brigitte R - Des 2023
Algehele gradering
Stunning!
Dampies Den se terugvoer
Thank you Brigitte for your wonderful review - we appreciate your kind words! Hope to host you in the near future again!
Hennie C - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Dampies Den se terugvoer
Baie dankie vir ons pragtige resensie, ons waardeer!
Hoop om julle weer te ontvang in die toekoms!
Luke F - Apr 2023
Algehele gradering
A perfect little spot for a stopover in Rawsonville.
Dampies Den se terugvoer
Thanks for your positive response Luke. It was a pleasure to host you.
Marika S - Feb 2023
Algehele gradering
Rustigheid.
Dampies Den se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi woorde, dit word baie waardeer.
Hoop ons sien jul gou weer hier by ons.
Hester J - Feb 2023
Algehele gradering
Fantasmagories.
Dampies Den se terugvoer
Hi Hester, baie dankie vir ons mooi resensie, dit word hartlik waardeer. Hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Martina T - Nov 2023
Algehele gradering
Netjies en gemaklik - ons het baie lekker gebly!
Dampies Den se terugvoer
Baie dankie vir ons mooi resensie!
Hoop ons sien jul gou weer!
Tricia A - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was ongelooflik. Die rustigheid het ons goed gedoen en die vars lug van die natuur was lieflik.
Dampies Den se terugvoer
Dankie vir julle mooi woorde! Bly julle het lekker by ons gekuier!
Johette D - Nov 2022
Algehele gradering
Rustigheid vir siel net te kort gewees.
Dampies Den se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Jammer jul tydjie was so kort, maar hopelik sien ons julle gou weer vir langer!
Greg H - Apr 2022
Algehele gradering
Was very comfortable and relaxed.
Peter B - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Dampies Den se terugvoer
Dankie Peter. Dit was lekker om julle hier te kon hê.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Merweshoop Plaas, 4 km vanaf Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang