Dampies Den
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Merweshoop Plaas, 4 km vanaf Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dampies Den is 'n selfsorgkothuis tussen die wingerd op die plaas, Merweshoop, wat net 4 km vanaf Rawsonville is. Daar is 'n mooi uitsig op die Du Toitskloof-berge.
Dié oopplan-kothuis is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi word voorsien.
Daar is 'n privaat braai-area met 'n plonspoel. Gaste het 'n mooi uitsig op die berge en oor die wingerd en kan hier lekker in die natuur ontspan.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Wilmien Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 44
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Merweshoop Plaas, 4 km vanaf Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
- Gaste dink Dampies Den het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Rawsonville Worcester Boland Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Merweshoop Plaas, 4 km vanaf Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang