Damsedrif Gasteplaas
Beskrywing
Die huis beskik oor 5 slaapkamers en 2 badkamers. Vier van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n bad en/of stort. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, 'n stoof en 'n oond. Binne- en buitebraaigeriewe is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Die prys is vir selfsorg, beddegoed en badhanddoeke ingesluit.
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n 80km grondpad na die plaas is.
Tussen Damsedrif en Patensie is die Baviaanskloof Wildernisgebied vir 4x4 of hoë grondvryhoogte voertuie alleenlik.
Vanaf Willowmore of Uniondale kan ons met 'n sedan voertuig bereik word.
Vra voor jy ry of jou voertuig voldoende is en of die pad op daardie stadium oop is - dit kan vinnig verander.
Troeteldiere nie toegelaat nie.
Minimumverblyftydperk oor langnaweke en Desember-skoolvakansies is 2 nagte.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huis is lekker sonnig en ruim en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Drie van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die 4de slaapkamer het 2 enkelbeddens. In die sitkamer is ook 'n enkelslaapbank. Die hoofslaapkamer het 'n en suite badkamer en die ander kamers deel die tweede badkamer. Die badkamers het net storte. Alle linne en handdoeke word voorsien - bring asb. jou eie swemhanddoeke. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, 'n stoof en 'n oond toegerus. Daar is 'n groot kuierstoep met braaigeriewe en 'n swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Die prys is vir selfsorg, beddegoed en badhanddoeke ingesluit.
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n 80km grondpad na die plaas is.
Tussen Damsedrif en Patensie is die Baviaanskloof Wildernisgebied vir 4x4 of hoë grondvryhoogte voertuie alleenlik.
Vanaf Willowmore of Uniondale kan ons met 'n sedan voertuig bereik word.
Vra voor jy ry of jou voertuig voldoende is en of die pad op daardie stadium oop is - dit kan vinnig verander.
Troeteldiere nie toegelaat nie.
Minimumverblyftydperk oor langnaweke en Desember-skoolvakansies is 2 nagte.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Boklied en Volstruisie is reg langs mekaar en is ideaal vir 1 of 2 paartjies of 'n groep van 5. Boklied beskik oor 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n badkamer met 'n stort. Volstruisie het 'n dubbelbed, 'n bad in die slaapkamer en 'n badkamer met 'n stort. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die kombuise is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en 'n stoof. Daar is braaigeriewe. Die minimumverblyftydperk is 2 nagte gedurende skoolvakansies en langnaweke.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Die prys is vir selfsorg, beddegoed en badhanddoeke ingesluit.
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n 80km grondpad na die plaas is.
Tussen Damsedrif en Patensie is die Baviaanskloof Wildernisgebied vir 4x4 of hoë grondvryhoogte voertuie alleenlik.
Vanaf Willowmore of Uniondale kan ons met 'n sedan voertuig bereik word.
Vra voor jy ry of jou voertuig voldoende is en of die pad op daardie stadium oop is - dit kan vinnig verander.
Troeteldiere nie toegelaat nie.
Minimumverblyftydperk oor langnaweke en Desember-skoolvakansies is 2 nagte.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Damsedrif Gasteplaas, Langs die R332, Willowmore, 6452, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang