Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Damsedrif Gasteplaas

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Annemarie O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Die perfekte oorslaap in Baviaans. Alles is pragtig, skoon en netjies, en die kombuis in die verblyf is ten volle toegerus met alles wat nodig is. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam, en het goeie advies gegee oor aktiwiteite in die omgewing. Ons het heerlik gekuier om die braaivleisvuur in die stil en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hestelle
Damsedrif Gasteplaas
Hallo Annemarie Dit was heerlik om jou by ons te hê! So bly jy het lekker gebly. Hoop ons sien jou gou weer. Ons het lekker reën gehad, so dit is nou so mooi groen. Hestelle

Carlynne K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Groot ruim huis, netjies. 4 pensioenarisse het heerlik hier gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hestelle
Damsedrif Gasteplaas
Hi julle Ek is so jammer ek het julle gemis, maar baie bly julle het lekker gekuier. Dankie dat jy ons gekies het om jou ouers by te laat bly. Kom kuier weer vir ons! Hestelle

Dawid V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Fantastiese omgewing! Baie lekker met niks tekort in huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hestelle
Damsedrif Gasteplaas
Hallo Dawie Ek is bly julle het lekker gekuier - hoop ons sien julle gou weer! Hestelle

Riaan S
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Ruim plaashuis verblyf in die hart van die Baviaans. Definitief die moeite werd, heerlike verblyf in die Baviaans veral met kinders. Rune en Hestelle is baie gasvry en het ons hartlik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hestelle
Damsedrif Gasteplaas
Riaan Dit was heerlik om julle hier by ons te hê. Kom weer! Hestelle

Pieter S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Dit was soos 'n rustige belewenis. Stilte plaas atmosfeer net lekker. Lekker gebly op die lekker plaas.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Stilte, rus en vrede. Ons bespreking was vir die Boklied en Volstruisie eenheid, maar die eienaars het die groot ou plaashuis tot ons beskikking gestel wat 'n groot verrassing was. Ons is baie vriendelik ontvang, het baie welkom gevoel en was selfs toegelaat om voor die tyd in te boek. Daar is drie slaapkamers, twee badkamers, 'n vreeslike groot goed ingerigte kombuis, sitkamer en 'n fantastiese massiewe stoep. Dit was baie lekker en gerieflik en ons kon weer die gevoel kry van die plaaslewe, wat die kersie op die koek was. Die huis was netjies, gerieflik en baie gemaklik en die braaigeriewe was ook baie lekker. Ons het dit vreeslik geniet om op die stoep te kuier en net die stilte en natuurskoon te kon inneem. Baie lekker gekuier en geslaap en was heeltemal uitgerus vir ons toer deur die natuurreservaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hestelle
Damsedrif Gasteplaas
Hallo Johan Dit was lekker om julle hier te hê! Dit is altyd lekker om lekker mense te kry - hoop ons sien julle weer! Hestelle

Irene E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Heerlike kuier in Baviaanskloof. Wonderlike kuier, die gasvrou het baie ekstra moeite gedoen om my kinders te akkommodeer. Veilig en stil. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hestelle
Damsedrif Gasteplaas
Hi Irene Ek is baie bly julle het lekker gekuier! Geen moeite - my oupa het altyd gesê mens mag nooit 'n kind keer wat wil teken nie! Hoop ons sien julle weer Groete Hestelle

Teresa A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Bekostigbare verblyf weg van stad se geraas. Baie vriendelik ontvang. Het Baviaanskloof deur gery, en die lekker oornagplek geniet. Na 'n lang reis, was ons die groot alleenstaande plaashuis aangebied met 'n gesellige vuurtjie en stilte.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hestelle
Damsedrif Gasteplaas
Hi Teresa Ek is so bly julle het die kort tydjie by ons geniet. Kom volgende keer vroeër dat ons vir julle die kothuisies kan gaan wys! Julle is sulke aangename mense - was lekker om julle hier te hê. Hestelle

Nettie B
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2023

Uitmuntende gasvryheid. Ons het nie vooraf gereël vir aandete nie, maar daar is plan gemaak en ons het die heerlikste braaivleis gehad vir aandete.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hestelle
Damsedrif Gasteplaas
Hallo Nettie Dis altyd lekker om te hoor iemand het lekker by ons gekuier. Hoop ons sien julle weer. Hestelle

Sonja M
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2023

Ons het vinnige oorslaap geniet op 'n rit deur Baviaanskloof. Die ruim huis het in al ons behoeftes voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hestelle
Damsedrif Gasteplaas
Hallo Sonja, dankie vir jou positiewe terugvoering. Hoop om julle weer by ons te verwelkom in die toekoms. Hestelle

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hestelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Damsedrif Gasteplaas, Langs die R332, Willowmore, 6452, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbba08b32b60631e73a0f0603bcdbcb00499c32d4a24690491d4c3b989145d26eef0ac134d81573a53acf56ce1fa9740fc43e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 Farm Damsedrif Off the R332 6452 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.552582619644 24.035766755204

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang