Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dana Bay Beach House

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
4.5
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.0
Isobel K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Wens ek was nog daar! 'n Pragtige huis met die mooiste uitsig oor fynbos en die see. Ons kon selfs dolfyne sien speel in die branders van die stoep af. Die huis is baie goed toegerus, die meubels, beddens en beddegoed is van hoë kwaliteit en die gasheer is oulik en behulpsaam. Die enigste rede hoekom ek vir ligging 4 sterre gee i.p.v. 5, is dat daar 'n stewige klompie trappe is voor jy by die huis se vlak uitkom. Ek beveel die huis nie aan vir iemand met mobiliteitsprobleme nie, maar beslis vir almal anders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf
3.0
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Liesl
Dana Bay Beach House
Goeie dag Joelene Baie dankie vir jou review. Dit is 'n 3 slaapkamer huis. Orals in Mosselbaai is Duet huise en ook selfs woonstelle en ook vakansie huise wat langs mekaar of op mekaar sit. Julle het 'n 3 slaapkamer huis met 2 badkamers gekry; die huis is oor groot genoeg vir twee gesinne om daarin te bly. Groete Liesl

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loreastraat 53 P, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd16bb2f716fd6354eacb29b63fe857ba991fab652c62cf80a8ddafac789bfaf47724fca206bec62db750af295b7d6a316fc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense 2 5 1 4 53 P Lorea Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.202320679308 22.053423547891

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang