Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dana Bay Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loreastraat 53 P, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Dana Bay Beach House is 'n lieflike selfsorghuis in Danabaai en bied skilderagtige uitsigte oor die Indiese Oseaan. Hierdie huis is ontwerp met gesinne of groepe in gedagte en is 'n ideale keuse vir diegene wat op soek is na 'n rustige strandtoevlugsoord.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en kan tot 8 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 stapelbeddens het. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, ketel en broodrooster. 'n Ontbyttoonbank met kroegstoele is ook beskikbaar. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8, terwyl die ruim sitkamer gemaklike sitplek en 'n TV bied. Gaste word voorsien van komplimentêre WiFi-toegang.

Die leefarea maak oop na 'n omheinde patio met sitplek en 'n ingeboude braai-area wat pragtige see-uitsigte bied. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Loreastraat 53 P, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loreastraat 53 P, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd16bb2f716fd6354eacb29b63fe857ba991fab652c62cf80a8ddafac789bfaf47724fca206bec62db750af295b7d6a316fc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense 53 P Lorea Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.202320679308 22.053423547891

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang