Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dana View Studio Apartment

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Anna D
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Sal Dana View Studio enige tyd weer besoek. Rustige area, lekker wegbreek naweek vir ontspanning en om uit die besige stadslewe te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Dana View Studio Apartment
Baie dankie Anna vir die pragtige resensie. Kom maak gerus weer 'n draai.

Sandra D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlike kuier. Wonderlike pragtige plek. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Mens het alles wat jy nodig het en alles is pragtig skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Dana View Studio Apartment
Baie dankie Sandra, vir die pragtige resensie. Kom kuier asb. weer.

Frans V
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Baie rustig en lekker stil buurt om te ontspan. Ek het dit baie geniet en al die aktiwiteite van Mosselbaai is in 'n oogwink bereikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Dana View Studio Apartment
Baie dankie Frans, dit was 'n plesier om jou hier te kon akkomodeer. Kom gerus weer terug.

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
4.8
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Vriendelik, bedagsaam, mooi, skoon, met 'n see-uitsig. Ons het definitief heerlik gebly. Die eienaar het sommer vroeg details gestuur en ons gerusgestel. Sy het ook 'n lekker eetplek voorgestel op Mosselbaai strand. Ek sal die hidden gem vir enige iemand voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Dana View Studio Apartment
Baie dankie vir die mooi resensie, julle was wonderlike gaste. Julle is altyd welkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A. Ferroxstraat 67, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bd907f4f0eed4dd669e9f807edbc4856ea9fa8eceab663ee738f079e06e36a6843268183506136808939f0272b906bd7ee5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 67 A. Ferrox Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1976327 22.0435617

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang