Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dana View Studio Apartment

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Dana View Studio Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
5.0/5
Anna D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna D

Sal Dana View Studio enige tyd weer besoek.

Rustige area, lekker wegbreek naweek vir ontspanning en om uit die besige stadslewe te kom.

Dana View Studio Apartment se terugvoer

Baie dankie Anna vir die pragtige resensie. Kom maak gerus weer 'n draai.

Dana View Studio Apartment
Sandra D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra D

Heerlike kuier.

Wonderlike pragtige plek. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Mens het alles wat jy nodig het en alles is pragtig skoon en netjies.

Dana View Studio Apartment se terugvoer

Baie dankie Sandra, vir die pragtige resensie. Kom kuier asb. weer.

Dana View Studio Apartment
Frans V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans V

Baie rustig en lekker stil buurt om te ontspan.

Ek het dit baie geniet en al die aktiwiteite van Mosselbaai is in 'n oogwink bereikbaar.

Dana View Studio Apartment se terugvoer

Baie dankie Frans, dit was 'n plesier om jou hier te kon akkomodeer. Kom gerus weer terug.

Dana View Studio Apartment
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Anne-marie J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie J

Vriendelik, bedagsaam, mooi, skoon, met 'n see-uitsig.

Ons het definitief heerlik gebly. Die eienaar het sommer vroeg details gestuur en ons gerusgestel. Sy het ook 'n lekker eetplek voorgestel op Mosselbaai strand. Ek sal die hidden gem vir enige iemand voorstel.

Dana View Studio Apartment se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, julle was wonderlike gaste. Julle is altyd welkom!

Dana View Studio Apartment
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A. Ferroxstraat 67, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bd907f4f0eed4dd669e9f807edbc4856ea9fa8eceab663ee738f079e06e36a6843268183506136808939f0272b906bd7ee5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 67 A. Ferrox Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1976327 22.0435617

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang