Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dana View Studio Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A. Ferroxstraat 67, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R695 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dana View Studio Apartment is 'n goed toegeruste selfsorg-ateljeewoonstel op die eienaar se eiendom in Danabaai, Mosselbaai. Die woonstel bied sy eie privaat ingang en veilige parkeerplek aan sakereisigers, paartjies en oornaggaste.

Die oopplan-area bied 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n slim-TV en gratis WiFi.

Braaigeriewe met 'n pragtige see-uitsig is beskikbaar.

Danabaai bied doendinge soos stap, voetslaan en watersport en daar is verskeie diere, voëls, fynbos en wildritte.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Anna D
5.0
Sal Dana View Studio enige tyd weer besoek. Rustige area, lekker wegbreek naweek vir ontspanning en om uit die besige stadslewe te kom.
Jun 2024
Sandra D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike kuier. Wonderlike pragtige plek. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Mens het alles wat jy nodig het en alles is pragtig skoon en netjies.
Apr 2024
Frans V
5.0
Baie rustig en lekker stil buurt om te ontspan. Ek het dit baie geniet en al die aktiwiteite van Mosselbaai is in 'n oogwink bereikbaar.
Apr 2024
Anne-marie J
Saam met lewensmaat
4.6
Vriendelik, bedagsaam, mooi, skoon, met 'n see-uitsig. Ons het definitief heerlik gebly. Die eienaar het sommer vroeg details gestuur en ons gerusgest...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • A. Ferroxstraat 67, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dana View Studio Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A. Ferroxstraat 67, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bd907f4f0eed4dd669e9f807edbc4856ea9fa8eceab663ee738f079e06e36a6843268183506136808939f0272b906bd7ee5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 67 A. Ferrox Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1976327 22.0435617

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang