Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dancer's Cottages

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Pirouette-kothuis
Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim eenslaapkamerkothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en oorgenoeg kasspasie. Daar is 'n enkelmatras in die leefarea en ook 'n bababedjie teen 'n ekstra koste. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is goed toegerus met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en 'n mikrogolfoond. Die eetarea het sitplek vir 4 en daar is ook 'n rusbank en 2 stoele in die sitarea. Die TV het Netflix, Prime Video en YouTube, maar nie DStv nie. WiFi is beskikbaar. Die leefarea het Franse deure wat lei na 'n privaat area voor met 'n tafel en stoele. Daar is 'n vuurput en braaigeriewe op versoek beskikbaar. Daar is 'n gesin van 4 in die hoofhuis woonagtig.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die kothuis het slaapplek vir 'n maksimum van 2 volwassenes of 2 volwassenes en 1 kind.
Die oprit is smal en 'n bietjie nou met plek vir net 1 voertuig.
Geen partytjies of sosiale byeenkomste word toegelaat nie; slegs bespreekte gaste mag op die perseel wees.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Arabesque-kothuis
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim tweeslaapkamerkothuis bied slaapplek vir 'n maksimum van 4 volwassenes en 1 kind. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed vir 'n kind. Die badkamer het 'n bad met 'n oorhoofse stort, bidet en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en 'n mikrogolfoond. Die eetarea het sitplek vir 4 en daar is gemaklike sitplek en 'n radio in die sitkamer. Die leefarea het Franse deure wat lei na 'n area met plaveisel. Jy geniet absolute privaatheid, maar daar is egter 'n gesin van 4 in die hoofhuis woonagtig.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet met bidet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die kothuis het slaapplek vir 'n maksimum van 2 volwassenes of 2 volwassenes en 1 kind.
Die oprit is smal en 'n bietjie nou met plek vir net 1 voertuig.
Geen partytjies of sosiale byeenkomste word toegelaat nie; slegs bespreekte gaste mag op die perseel wees.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Washington-weg 2, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA505730765eaa491f8f71168111cadc2b4a79f37301f5235f674bbb05f6b60c8a0b6f4e22d71fe1642679bd2cfef0c9dc8b9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 2 Washington Road Claremont 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.980132 18.48265

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang