Dancing Lights
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harbour Lights 206, Port Owen-rylaan, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Dancing Lights is 'n pragtige woonstel langs die water met 'n uitsig oor die marina in Port Owen. Port Owen is 'n mensgemaakte marina in Velddrif en dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die aparte badkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met Netflix. Die kombuis is met 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser toegerus. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is ook 'n toegeboude stoep met 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n uitsig oor die marina.
Die woonstel is stapafstand vanaf Charlie's Brewery and Bar waar gaste jenewer- of bierproe en heerlike maaltye kan geniet. Die Vaaitjies Taphuis is net 'n entjie vanaf die woonstel vir diegene wat op soek is na 'n Weskus-kroegmaaltyd en The Anchor Restaurant is 5 minute se stap ver en bedien heerlike ontbyt en skemerkelkies.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
CHRISTINA Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Harbour Lights 206, Port Owen-rylaan, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Dancing Lights het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harbour Lights 206, Port Owen-rylaan, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang