Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dancing River Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Jaqueline K
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Gasvry, netjies, uit die boonste rakke. Wat 'n warm ontvangs deur Dora! Netjiese kamers en heerlike ontbyt. Ons het die verblyf geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meyer S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Great. Dankie vir die vriendelike hulp en om die ekstra km vir ons te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luhenca P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Pragtige plek, rus en vrede saam jou gesin. Ons het baie lekker gebly! Pragtige plek, beautiful tuine, en alles is so netjies en modern. Dit was baie lekker om hier oor te slaap tussen reise. 10/10, wens ons kon langer kom rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madalein
Dancing River Guesthouse
Baie dankie vir die positiewe review! Ek waardeer dit opreg.

Warwick S
1 nag Besigheidsreis
4.8
Aug 2024

Would happily stay there again. Comfortable, clean and hospitable. Very comfortable and welcoming, going the extra mile to source me a couple of refreshments. The breakfast was good, with my requirements being met.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madalein
Dancing River Guesthouse
Thank you Warwick for the positive reply.

William L
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2024

Lekker. Ek het, dankie. Die plek is lekker groot. Sit net 'n plafon op die toiletgedeelte.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Madalein
Dancing River Guesthouse
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ek waardeer dit opreg.

Surina S
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Pragtige kamer en tuin, wonderlike gasheer. Madalein, dankie dat ek lekker by julle oorgebly het. Dankie vir die gesellige gesels en heerlike ontbyt. Ek sal verseker weer by julle oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francis U
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Vriendelik ontvang, alles was perfek! Baie dankie vir julle gasvryheid. Sal definitief daar bly as ons daar verby reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madalein
Dancing River Guesthouse
Baie dankie.

Marieken M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2022

Very comfortable. Beautiful, clean, friendly & helpful. Definitely recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Madalein
Dancing River Guesthouse
Thank you so much for your positive reply.

Dawn W
1 nag
4.6
Feb 2022

Baie mooi plek. Baie goed geleë, het gewerk by Medi Clinic Vereenging, die plek baie moou en skoon en almal baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Madalein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tugela-rylaan, Three Rivers, Vereeniging, 1939, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUFuRkt0Cs6qv383mzfNobGUowUlEzt03ovfZOIMSnDtRRaqo4H?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 2 Tugela Drive Three Rivers 1939 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.66012125459 27.962590716337

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang