Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dancing River Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Madalein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir Dancing River Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Meyer S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meyer S

Great.

Dankie vir die vriendelike hulp en om die ekstra km vir ons te gaan.

Luhenca P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luhenca P

Pragtige plek, rus en vrede saam jou gesin.

Ons het baie lekker gebly! Pragtige plek, beautiful tuine, en alles is so netjies en modern. Dit was baie lekker om hier oor te slaap tussen reise. 10/10, wens ons kon langer kom rus.

Dancing River Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe review! Ek waardeer dit opreg.

Dancing River Guesthouse
Warwick S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warwick S

Would happily stay there again. Comfortable, clean and hospitable.

Very comfortable and welcoming, going the extra mile to source me a couple of refreshments. The breakfast was good, with my requirements being met.

Dancing River Guesthouse se terugvoer

Thank you Warwick for the positive reply.

Dancing River Guesthouse
William L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
William L

Lekker.

Ek het, dankie. Die plek is lekker groot. Sit net 'n plafon op die toiletgedeelte.

Dancing River Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ek waardeer dit opreg.

Dancing River Guesthouse
Surina S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surina S

Pragtige kamer en tuin, wonderlike gasheer.

Madalein, dankie dat ek lekker by julle oorgebly het. Dankie vir die gesellige gesels en heerlike ontbyt. Ek sal verseker weer by julle oorbly.

Willie U - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie U

Vriendelik ontvang, alles was perfek!

Baie dankie vir julle gasvryheid. Sal definitief daar bly as ons daar verby reis.

Dancing River Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.

Dancing River Guesthouse
Marieken M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marieken M

Very comfortable.

Beautiful, clean, friendly & helpful. Definitely recommended.

Dancing River Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your positive reply.

Dancing River Guesthouse
Dawn W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn W

Baie mooi plek.

Baie goed geleë, het gewerk by Medi Clinic Vereenging, die plek baie moou en skoon en almal baie behulpsaam.

Kelly B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kelly B

Pleasant experience. Lovely stop over for a short stay.

The rooms are lovely decorated and clean. Hostess was really friendly and made us feel very welcome. Even asked for a room with a fridge and it was arranged. My only recommendation is that the beds be upgraded. My husband is a tall and heavy guy. Found the mattress uncomfortable and we only got one thin pillow each to sleep with. We also struggled with the shower. It takes very long for the water too get hot, almost gave up trying. The tap was very sensitive.

Christo S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S

Rustige hawe.

Vandat mens uit jou motor klim geniet jy die rustigheid van die onberispelike tuin met die groot bome. Die akkommodasie is super netjies, skoon en pragtig. Heerlike bed met duursame wit linne. Heerlike ontbyt geniet. Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig.

Glen J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Glen J

Vriendelik ontvang en onmiddellik welkom gevoel.

Baie vriendelike ontvangs. Onmiddellik op gemak laat voel. Sommer net lekker daar gebly.

Andre C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C

Exceptional.

Really enjoyed it. Clean and safe environment.

Dancing River Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your review!

Dancing River Guesthouse
Lee-anne J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne J

Baie netjies en waarde vir geld.

Baie netjiese geriewe. Geriewe lyk soos die foto's wat geadverteer word.

Dancing River Guesthouse se terugvoer

Goeiedag

Baie dankie vir die terugvoer.

Dit was lekker om julle by ons te kon huisves.

Groete
Madalein

Dancing River Guesthouse
Tania H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania H

Excellent hosts, beautifully decorated, lovely garden, felt like home from home.

Our stay at Dancing River was such a treat. I was pleasantly surprised with the rooms, so elegantly decorated. We enjoyed breakfast and our host Johan made us feel right at home. Location is great, close to shopping malls, but still felt quiet and tranquil.

Dancing River Guesthouse se terugvoer

Good day Tania,

Thank you for the feedback, it was a pleasure hosting you.

Regards
Madalein

Dancing River Guesthouse
Glen J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Glen J

Goed ontvang baie welkom laat voel.

Ek sal weer daar tuisgaan.

Dancing River Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Glen,

Baie dankie vir die terugvoer.

Lekker dag
Madalein

Dancing River Guesthouse
Fanie T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Fanie T

Sal weer terug gaan.

Baie vriendelik en hulpvaardig. Sentraal vir ons doel van die besoek.

Dancing River Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Fanie,

Baie dankie vir die terugvoer.

Madalein

Dancing River Guesthouse
Gerda D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerda D

Ek het meer verwag vir die prys van verblyf.

Ontbyt was swak. Gaste wat meer as 1 aand slaap kry 'n beter ontbyt. Kamers is koud. Daar is geen noodsaaklike kombuis-items in die kamer se koffiestasie.

Dancing River Guesthouse se terugvoer

Gerda,
Baie dankie vir die terugvoer, ons neem alle terugvoer enstig op. Ons sal werk aan die spesifieke ietems wat jy genoem het. Soos jy tereg sê ons kamers het koffiestasies, soos met meeste anderder gastehuise, en het nie mini-kombuise nie. Dit word ook so geadverteer. Maar op julle versoek het ons wynglase, ‘n wynoopmaker, borde met messe en vurke aan julle verskaf onmiddelik en teen geen eksta koste nie. Die gaste wat ‘n ander ontbyt gekry het as jy het meer as een aan by ons geslaap en die ontbyt wat hulle gekry het was op hulle versoek.
Groete
Madalein en Johan

Dancing River Guesthouse
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tugela-rylaan, Three Rivers, Vereeniging, 1939, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUFuRkt0Cs6qv383mzfNobGUowUlEzt03ovfZOIMSnDtRRaqo4H?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 2 Tugela Drive Three Rivers 1939 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.66012125459 27.962590716337

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang